Brooklyn-gemeente

Brooklyn-gemeente

Nearby places of worship

Juventus Studente
Juventus Studente
Duxburyweg

You may also like

Online kerk
Online kerk

Gereformeerde Kerk Brooklyn - Uit Hom, deur Hom, tot Hom
http://live.gkbrooklyn.org.za

'n Diverse gemeenskap van gelowiges in en vir Pretoria
Sondag Eredienste:
http://live.gkbrooklyn.org.za
Duxburyweg: 09:30 (Afrikaans Tradisioneel) & 18:30 (Afrikaans Kontemporer)
Reitz str: 09:30 & 18:00 (English - multi-ethnic)
Troye str: 10:00 (Afrikaans tradisioneel)

19/07/2024

Ratio Christi Conference 26 - 27 July 2024.
Guest speakers:
Dr Richard Howe, Dr Kristen Davis, Rebekah Howe, Dr Carey Walton, Dr Joe Bergeron, Dr Andre van Zyl, Prof Reitze Rodseth, Simon Brace

07/05/2024

Klik op die skakel om te registreer. As jy ouers van n seun is... is hierdie regtig die moeite werd.
“Dit is ‘n uitstekende aanbieding, dit het vir my beide tools gegee om my verhouding met Ruan en Iwan in hierdie tyd steeds te laat groei en ook die nodige empatie omdat ek hulle uitdagings beter verstaan.” Henk Schalekamp
https://forms.gle/VnJTy1eorE89PGy16

18/03/2024

Journey-kursus begin 8 April 2024. Skakel in, sit jou pyn neer en groei in jou verhouding met God!

13/03/2024

Kopskuif: Politieke toerustingsdag 6 April 2024

06/01/2024

Oggenddiens begin 09:00 moreoggend.

03/01/2024

Vanaf 7 Januarie 2024 begin ons oggenderedienste 09:00 en aanderedienste 18:30.

01/11/2023

13 differences between Islam and Christianity - Speaker: Jay Smith
**Ratio Christi TUKS**

24/10/2023

Gesamentlike Hervormingsdiens 29 Oktober 18:00 by GK Wapadrant. Ds. Wicus van der Vyver sal die diens lei. Kollekte by die diens is vir Bybelverspreiding. Daar sal nie 'n aanderediens by Brooklyn-gemeente se kerkgebou wees nie.

12/10/2023

Opwindinde naweek wat voorlê!

11/10/2023

Brooklyn-gemeente fotokompetisie. 'n Foto uniek aan Brooklyn-gemeente, iets eie aan Pretoria. Stuur asseblief jou inskrywing na [email protected].

29/09/2023

Wat elke Christen oor wonderwerke moet weet...

29/09/2023
27/09/2023

Wat elke Christen oor wonderwerke moet weet.
Dr Craig Keener

25/09/2023

Skakel in by Brooklyn-gemeente se Bybelskool vir Zoom. Die tema is, Paulus se briewe: Wie jy word is belangriker as wat jy doen.
Stuur 'n epos aan [email protected] om die Zoom-skakel te ontvang.

20/09/2023

Stuur epos aan [email protected] vir die Zoom-skakel

20/09/2023

Stuur epos aan [email protected]

Photos from Brooklyn-gemeente's post 14/09/2023
Sorg Met Musiek 12/09/2023

Klik hier om kaartjies te bespreek vir Sorg met Musiek konsert.

Sorg Met Musiek Aangebied deur Philip Loots en musikante ten bate van die ‘Sorg Met Eer’-emeritaatsfonds. "Word vervul deur die Gees, terwyl julle onder mekaar psalms, lofgesange en geestelike liedere laat opklink, ja, van harte tot die Here sing en psalmsing, en God die Vader altyd oor alles in die Naam van on...

Photos from Brooklyn-gemeente's post 12/09/2023

Sorg met Musiek, konsert aangebied deur Philip Loots en musikante. Saterdag, 16 September 2023, 19:00. Ten bate van die 'Sorg met Eer'-emeritaatsfonds.

08/06/2023

Biltongfees 5 Augustus. Moenie uitmis op die eet-soveel-jy-wil-fees nie. Bespreek jou tafel.

Photos from Brooklyn-gemeente's post 30/05/2023

Baie lekker kuier saam ons geloofsfamilie by ons Snoek-en-Patats-Nagmaalete! Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het...

31/03/2023

Brooklyn bied 'n Gesinstoerusting dag aan die 13 Mei 2023. Hierdie dag sluit relevante temas in vir gesinne. Die aanbiedings word deur kundige sprekers gedoen wat 'n passie het vir hul vakgebied.

28/02/2023

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/2908
Hier is die tweede artikel van Daniël Maritz wat onlangs as die tweede deel van die eerste een gepubliseer is. Lees gerus!

22/02/2023

Kopkrap begin Sondag 26 Februarie. 'n Bediening gerig om ons kinders die toerusting te kan gee om hulle geloof te kan verdedig

19/01/2023

Kopskuif begin 30 Januarie. Skaf solank JP Moreland se boek "Love your God with all your mind" aan.

19/01/2023

Hierdie gaan 'n unieke geleentheid wees met sprekers wat kenners is in hulle veld. Merk jou kalender!

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Ratio Christi Conference
Ratio Christi se nuwe webtuiste

Telephone

Address


Duxbury 174
Pretoria
0083

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 10:30
18:30 - 20:00
Other Religious Organizations in Pretoria (show all)
Watchmanship Ministries International - WMI Watchmanship Ministries International - WMI
Watchmanshipministries1@gmail. Com
Pretoria, 0001

Ezekiel 33:3-7 7 So thou, O son of man, I have set thee a watchman unto the house of Israel; theref

777th Precinct Ministries 777th Precinct Ministries
1256 Blondel Street
Pretoria, 0186

The 777th Precinct Ministry was founded in 1986. We are called by God to render a service to God an

Reverb Reverb
551 General Louis Botha Avenue
Pretoria

Reverb is the High School ministry of Hatfield Christian Church.

New Life Tabernacle New Life Tabernacle
Cnr Of Flowers St & 7th Avenue
Pretoria, 0084

Integrate All Nations Into Membership. Disciple Them To Maturity. Equip Them For Missions.

Women's Ministries SID Women's Ministries SID
P O Box 4583, Rietvalleirand
Pretoria, 0174

We exist to uphold, encourage, and challenge the women of SID to take part in the Touch a Heart Reach

Emmanuel Christian Church - The House of Judah Emmanuel Christian Church - The House of Judah
485 Pretorius Street
Pretoria, 0043

VISION We exist to Evangelise and Worship the Lord Jesus in His Totality. The Father, The Son and the

Heavenly Places Heavenly Places
Plot 46 Van Der Hoff Avenue
Pretoria, 0082

Heavenly Places is all about changing lives with teachings like Authority of the Believer (Protection), Kings and Priests, Prophetic and Healing Teachings

Amazing Grace Worship Centre Amazing Grace Worship Centre
Cnr Struben&Paul Kruger Street
Pretoria, 0001

''setting the captives free''

TTN Ministries TTN Ministries
206 Hoefyster Singel, Kameeldrift
Pretoria, 2022

TTN is committed to establishing God's Kingdom, building His Temple and restoring the image of His Son! Join us Sundays 9:00 at Shiloh.

St Columba's Catholic Church, Capital Park, Pretoria St Columba's Catholic Church, Capital Park, Pretoria
261 Voortrekkers Street
Pretoria, 0084

In Christ, our unity in diversity!

One Jesus  Ministries International One Jesus Ministries International
Pretoria, 00183

We are reaching out to the lost, through the gospel of Jesus.