Kleinhoewe Kleuterskool

Waar ons blokkie vir blokkie aan die toekoms bou! 'n Liefdevolle tuiste waar kleuters veilig kan voel sonder mamma aan hulle sy.

Ons gebruik spel as instrument om nuuskierige kleuters te leer en hul natuurlike drang om te eksperimenteer te stimuleer. ** 'n Moderne Kleuterskool waar ouers toegang het (kameras in die klas) om seker te
maak dat hulle kinders wel veilig in ons skool is.
** "n Gemaklike Kleuterskool waar ouers vinnige toegang het op hul rekenaars tot die
skool se nuutste nuus, kalenders, foto's

19/09/2024

Alle kinders het die vermoë om wiskunde te doen, ‘n positiewe gesindheid oor wiskunde is baie belangrik en hoe gereeld kinders kan skry om wiskundige begrippe te oefen.

Hulp vir opvoeders en ouers met komplimente van die .
Geskryf namens die AON deur Vroëekinderontwikkelingspesialis, Wilna van Rooyen.

Let wel, hierdie inhoud is onderhewig aan outeursreg.



FEDSAS LAPA Uitgewers SAOU Nasionaal / National VivA Afrikaans

19/09/2024

Kyk hoe oulik is hierdie aktiwiteite om wiskundige vaardighede aan te leer sonder dat jou kleuter dit eers weet!

Hierdie aktiwiteite maak wiskunde pret: Ooreenkomste en verskille, Sortering, Een-tot-een afparing, Organisering , en Behoud van vorm en getal.

Hulp vir opvoeders en ouers met komplimente van die .
Geskryf namens die AON deur Vroëekinderontwikkelingspesialis, Wilna van Rooyen.

Let wel, hierdie inhoud is onderhewig aan outeursreg.



VivA Afrikaans

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 19/09/2024

Ons fokus al van kleins af op die ontwikkeling van fynmotoriese vaardighede.

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 18/09/2024

In die hasieklas is ons klein, maar "getrain"! En die glimlaggies op ons gesiggies getuig dat ons maatjies by Kleinhoewe veilig en geliefd voel sonder mamma aan hulle sy.♡

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 18/09/2024

Die skapieklas oefen hulle fynspiertjies deur hul eie halssnoere te ryg. Die beste van alles is dat hulle dit na die tyd kon eet!

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 18/09/2024

Wat behels Sensoriese spel?

Sensoriese spel bied verskeie voordele wat die holistiese ontwikkeling van kinders ondersteun.

Versterking van Sintuiglike Vaardighede: Sensoriese spel help kinders om hul sintuie (sien, hoor, ruik, proe, en tas) te ontwikkel en te verfyn. Dit bevorder die ontwikkeling van die brein se vermoë om inligting van die sintuie te verwerk en te interpreteer.

Verbetering van Fynmotoriese Vaardighede: Dit is belangrik vir die ontwikkeling van vaardighede soos skryf en teken.

Kognitiewe Ontwikkeling: Bevorder probleemoplossing en kreatiewe denke. Kinders leer oor konsepte soos volume, tekstuur, en patrone, en ontwikkel 'n beter begrip van die wêreld om hulle.

Emosionele Regulering: Dit kan 'n kalmerende effek hê en help kinders om hulle te ontspan en stres te verminder.

Sosiale Vaardighede: Kinders leer om te deel, te onderhandel, en saam te werk.

Taalontwikkeling: Sensoriese spel bied geleenthede vir kinders om nuwe woorde en beskrywings te leer.

Ruimtelike Bewussyn: Dit leer kinders oor ruimte, vorms, en groottes en bevorder hul vermoë om ruimtelike konsepte te verstaan.

Selfvertroue en Onafhanklikheid: Dit bevorder selfvertroue deur die ontwikkeling van nuwe vaardighede en die suksesvolle voltooiing van take.

Gestruktureerde en Onbeheerde Leer: Sensoriese spel bied 'n kans vir beide gestruktureerde leer (waar 'n volwassene riglyne en doelwitte stel) en onbeheerde leer (waar kinders self die leiding neem).

Algeheel dra sensoriese spel by tot 'n gebalanseerde ontwikkeling deur die bevordering van fisiese, kognitiewe, emosionele, en sosiale vaardighede.

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 18/09/2024

Wat is dan nou beter en lekkerder as 'n waterdag en 'n piekniek? Lente is hier en ons moes dit vier!

10/09/2024

Indien jy 'n liefde vir kleuters het en aan die vereistes voldoen, stuur sommer vandag nog jou CV! Ons sien uit om van jou te hoor!

Jou Kind se Toekoms Begin Hier | Kleinhoewe Kleuterskool in Rustenburg 09/09/2024

Kom word deel van ons span. Jy sal nie spyt wees nie! Sluitingsdatum verleng tot 13 September!

Jou Kind se Toekoms Begin Hier | Kleinhoewe Kleuterskool in Rustenburg Ervaar top kindersorg en opvoeding by Kleinhoewe Kleuterskool in Rustenburg. Ons sorg vir kleintjies vanaf 3 maande tot Graad R met 'n liefde vir kinders en holistiese ontwikkeling.

Photos from SPCA Rustenburg's post 05/09/2024

♡♡♡

Skoolhoof vakature - Knikkievallei Kleuterskool 05/09/2024

Skoolhoof vakature - Knikkievallei Kleuterskool Knikkievallei Kleuterskool soek 'n passievolle skoolhoof om 'n betekenisvolle bydrae tot die onderriglandskap te maak.

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 05/09/2024

Kleinhoewe Kleuterskool gee om en reik uit na die gemeenskap in nood! Dankie aan elke ouer wat ons projek tydens ons Troeteldiere tema ondersteun het. Rustenburg DBV is ons innig dankbaar.

03/09/2024

Hierdie week kuier ons in die Eendjieklas. Kom gerus saam!

28/08/2024

Sjoe! Hoe interessant is dit nie? Het jy dit geweet?

Geskiedenis wat leef … Het jy geweet? Op Sondag 27 Augustus 1933 is die Bybel in Afrikaans amptelik deur kerke in Suid-Afrika in gebruik geneem. Wat is jou gunstelingvertaling of -gedeelte? Vertel ons gerus hier onder en vier saam.

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/blye-viering-van-die-afrikaanse-bybel/ #:~:text=Op%2027%20Augustus%20word%20die,van%20die%20Bybel%20in%20Afrikaans.

26/08/2024

Kom kuier saam met ons in die babaklas.

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 26/08/2024

Die 1- 2 jariges het ook saam gekamp en vissies gevang in jelly. Sensoriese spel is vet pret.

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 26/08/2024

Ons skapie klas maats was omtrent kreatief tydens ons visvang en kamp tema.

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 26/08/2024

Selfs ons babas het aan die pret van funky hair and socks deelgeneem!

26/08/2024

Funky hair and socks day!

Photos from Emma de Wet Speech Therapy - Spraakterapie's post 24/08/2024

Lees gerus hier!

22/08/2024

Het jy geweet?

21/08/2024

Moenie hierdie kans misloop nie. Ons sien uit om van jou te hoor.

20/08/2024
Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 20/08/2024

Ons skapie maats word speel- speel slim vir Graad R.

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 20/08/2024

Ons 1- 2 jariges geniet dit om speel- speel te leer!

Photos from Kleinhoewe Kleuterskool's post 20/08/2024

In ons babaklassie is dit heeltyd speeltyd terwyl ons verskillende teksture ontdek en nuwe vaardighede ontwikkel.

Want your school to be the top-listed School/college in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Hierdie week kuier ons in die Eendjieklas. Kom gerus saam!
Kom kuier saam met ons in die babaklas.
Funky hair and socks day!
Bak en brou is een van die hoogtepunte van ons week! #DisMosLekker
Selfs ons kleinste babatjies word blootgestel aan die sensoriese muur.
'n Interessante eksperiment in die skapie klas.
Speel- speel raak ons lyfies al sterker en leer ons so baie nuwe vaardighede aan. Dis MOS lekker!
Die maats geniet ons splinternuwe sensoriese paadjie so baie!
Kleinhoewe Kleuterskool is Die MOS Inisiatief se heel eerste skool gewees. Dis MOS iets om op trots te wees! Die MOS Ini...
Kom kuier gerus vir ons by Soetdoringlaan 25, Protea Park. Ons sien uit daarna om blokkie vir blokkie aan jou kind se to...
Nog grootmotoriese pret!

Category

Address


J45 Waterkloof Shalom Plot
Rustenburg
0300
Other Schools in Rustenburg (show all)
Rustie Kidz Kleuterskool Rustie Kidz Kleuterskool
87 Arend Road
Rustenburg, 0299

Pres Mangope Technical high school Pres Mangope Technical high school
3503 Mokale Street , Tlhabane
Rustenburg

White Angel mining training school White Angel mining training school
Rustenburg

We Offer machine training Operators on Boilermaker, Forklift dump truck, Excavator, Front end loader, TLB, Grader, Cranes, Road Roller, Bulldozer, LHD Scoop, Rigging, Welding, Firs...

Favour International Creche Favour International Creche
Rustenburg

Our Favour International Creche is the right place to learn, play and grow for your child

Tlhage primary school Tlhage primary school
Thekwane
Rustenburg

T.p.s primary

Northview Learning Institute Northview Learning Institute
64 Snel Street Rustenburg Noord
Rustenburg

New Legacy After School Program New Legacy After School Program
House 41 Monakato
Rustenburg, 0331

Young Ed Colab Tutor Support Centre Young Ed Colab Tutor Support Centre
72 Arend Avenue, Safari Gardens
Rustenburg, 0299

A tutor support center offering an innovative co-study space for students that creates the space; provides the safety, comfort, supervision and privacy in an inspiring environment ...

Zinniaville Secondary School Zinniaville Secondary School
42 Hollis Street
Rustenburg

Official page of ZSS. ‘Knowledge is Power’

Little Readers Rustenburg Little Readers Rustenburg
Rustenburg, 0299

Little Readers offers reading support to preschool and primary school learners in English & Afrikaans

Herman Thebe Secondary Herman Thebe Secondary
Private Bag X501, Modimosana , Matau Village
Rustenburg, 2736

Tshukudu Sec High School Tshukudu Sec High School
Rustenburg

Success is what we strive for