Vryheidsfront Plus: Kaapstad
Nearby government services
447 Marks Building, 90 Plein Street
Parliament of The Republic of South Africa
Maxama Crescent Noah Center Site B Khayelitsha
Plein Street
Plein Street
Plein Street
You may also like
Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) is 'n politieke party in Suid Afrika. Het jy geweet?
Die VF Plus is die tuiste van diegene wat:
- in Christelike waardes glo;
glo misdaad moet daadwerklik aangespreek en korrupsie uitgeroei word;
- streef na ekonomiese welvaart en vooruitgang;
- trots is op hul identiteit en streef na die beskerming van hul kultuur, onderwys en waardes;
- glo dat al 11 amptelike tale in Suid-Afrika gelyke bevordering moet geniet. Die VF Plus i
❗️ Volg die VF Plus se 2024-verkiesingsafskop regstreeks op Facebook of YouTube!
Saterdag, 11 November 2023 om 10:00 💚
Join our BELA BILL info session!
Zoom Link: https://us02web.zoom.us/j/89059942352
Daar kry die EFF nou vir 'n tweede keer pakslae in die Konstitusionele Hof. Die saak handel oor 'n interdik wat ons in 2017 verkry het om Malema te verbied om onwettig grondbesettings aan te stig.
As elkeen in sy omgewing opstaan en stem vir verandering sal dit gesonde vooruitgang teweeg bring. Maak seker jy kan stem in volgende jaar se verkiesing in die dorp waar jy bly. Jy kan ook aanlyn kyk of jy geregistreer is of jou adres opdateer. Gaan na http://registertovote.elections.org.za/
Online voter information - VoterPortal If you have any election-related questions or concerns, please feel free to contact our contact centre on [email protected].
Everyone
Join our BELA BILL info session!
Zoom Link: https://us02web.zoom.us/j/89059942352
Hersov's "Dear John..." to re-elected DA Leader (as he heads for the door) Businessman turned political activist Rob Hersov congratulates the DA leader on his re-election - but says he's poised to leave the party.
Dr Corné Mulder is vanaand terug in Johannesburg as gas op DSTV kanaal 144 met Kyknet Verslag saam met Lourensa Eckard oor die Koalisies en die DA se plan. Vanaf 20h30. Kyk gerus 😉
01/04/2023
Route
Assemble from 08h30 Hanover str parking next to CPUT .
PROGRAM:
The citizens that would like to have conversations with political leaders about the state of the country or the upcoming elections or your concerns, are welcome to make use of this time before the march starts at 10h30 sharp. This is the one and only opportunity that the parties can be approached with regards to politics if the need exists to converse.
Fun with the Biker community.
10h30 March starts to Parliament .
Leave down Darling str ,left into Buitekant str...
Right into Roeland str..
Static at entrance of Parliament..
11h30
SPEECHES - representatives
3min each to publicly confirm their support to the citizens voice.
11h45
Reading and handover of memorandum to recipients. Some are yet to confirm that they will receive our memorandum:
Parliament - Yes
SARS - Yes
Eskom - Yes
ANC - Cameron Dugmore - no reply
CIPC - Adv Voller - no reply
SAPS - Selepi Mashadi - no reply
NPA - no reply
12h15 - 12h45
The citizens gets the final say. If you want the mike, raise your hand.
12h45
Votes of thanks
13h00
Disperse from event at Parliament, back to our vehicles at Hanover Street.
The route is less than 1.5kms one way and we will march back to our vehicles again behind the lead bakkie or you can disperse from Parliament.
Been feeling sick lately?
I guesstimate that from the CBD to Atlantic Seaboard we have 15000 kilos of human faeces deposited monthly on our streets and parks by vagrants.
Been feeling sick lately?
Runny nose that won’t clear?
Runny stomach that won’t settle?
Flu like symptoms?
Fatigue?
Itchy?
It’s time to sterilise our streets
Baie welkom aan Lefty Marthinus en ons nuwe taklede in Mfuleni, wyk 108, Kaapse Metro. Lefty en sy vrou asook baie van ons nuwe taklede is betrokke by die Mfuleni sopkombuis en in beheer van hulle eie buurtwag. A big welcome to Lefty Marthinus and our new branch members in Mfuleni, ward 108, Cape Metro. Lefty and his wife as well as many of our new branch members are involved in the Mfuleni soup kitchen and in charge of their own neighborhood watch.
Baie dankie aan Jeff van Wyk, mede organiseerder, Ernest Deane van ons Plumstead tak, Antoinette Paulse van ons Lentegeur tak, Quinten Chordnum en Christiaan Hoon, ons jeugleier vir julle hulp en bystand
This is for everyone who wants to convince me they not aloud to join a party because their place of work prohibid it
Freedom of association
18. Everyone has the right to freedom of association.
Political rights
19. (1) Every citizen is free to make political choices, which includes the right—
(a) to form a political party;
(b) to participate in the activities of, or recruit members for, a political party; and
(c) to campaign for a political party or cause.
(2) Every citizen has the right to free, fair and regular elections for any legislative body
established in terms of the Constitution.
(3) Every adult citizen has the right—
(a) to vote in elections for any legislative body established in terms of the
Constitution, and to do so in secret; and
(b) to stand for public office and, if elected, to hold office
WHO DO YOU PARTY WITH?
If you don’t know what a party stands for, their manifesto or mission statement, then how can you vote.
Through media and social media engagements I interpret their missions as follows:
ANC - amending the injustices of the past
ACDP - freedom of choice and Christian rights.
ACTION SA - no clear mission statement
CIP - Cape Independence
DA - no clear mission statement
EFF - acquisition of land. Do not believe in a willing buyer, willing seller concept.
GOOD PARTY - social and affordable housing
PA - no clear mission statement
VF PLUS - employment opportunities based on merit and economic principles, re-introduce strong Christian values, protecting the language of Afrikaans and the cultural rights of minorities.
Thought Leadership: Part 1 Governing Multi Party Coalition (Dr Corne Mulder) - POWER Podcasts Morio was in conversation with Governing Multi-party coalition Spokersperson/ Freedom FrontPlus Spokesperson, Dr Corne Mulder taking us through the state of coalitions, political parties and the process of elections.
"Die VF Plus eis ʼn deeglike ondersoek en streng optrede teen die polisiebeamptes wat in Reigerpark, Boksburg, toegekyk het hoe kragkabels helder oordag gesteel word." - LPW Kobus Hoffman
📌Artikel: https://bit.ly/KragkabelsGesteelWord
——————————
"The FF Plus demands a thorough investigation and decisive action against police officers who failed to act when power cables were stolen in broad daylight in Reiger Park, Boksburg." - MPL Kobus Hoffman
📌Article: https://bit.ly/PowerCablesAreStolen
⚡ HERSTEL EN BOU - PUNT VIER: Stop die uit diens stelling van funksionele kragstasies en doen nodige onderhoud.
Funksionele kragstasies word tans uit diens gestel of uitgefasseer.
Eskom beplan om in Maart 2023 nog 'n eenheid van die Hendrina-kragstasie uit diens te stel.
Terwyl ons 'n energietekort ervaar, moet funksionele eenhede in diens gehou word.
Die nodige instandhoudingswerk moet aan kragsentrales gedoen word.
Hernubare energie-aanlegte kan nie eers gebou word nadat hierdie kragsentrales totaal uit diens gestel is nie. Privaat beleggers moet nou reeds die geleentheid gegun word om kragstasies wat reeds uit diens gestel is, aan te koop en te omskep in hernubare energie-aanlegte.
Die VF Plus voer die saak in die parlement aan. Die party het reeds druk op die regering geplaas om nie tans, terwyl daar 'n elektrisiteitsopwekkingstekort bestaan, slegs ingevolge die Parys-klimaatsveranderingsooreenkoms weg te beweeg van steenkool-kragopwekking nie.
Daar moet eers alternatiewe in die plek van steenkoolopwekking gestel word wat genoegsaam in die behoeftes van Suid-Afrika voorsien voordat steenkoolkragsentrales gesluit word.
Die oorskakeling na hernubare energie moet regverdig wees en nie tot die huidige krisis bydra nie. ⚡
https://twitter.com/GroenewaldPJ/status/1606673291179184128?t=0ZoEezUlK90b0wo0Ut9O5w&s=08
Pieter Groenewald on Twitter “Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2023. Onthou daar is altyd hoop”
(Scroll down for english)
Om deel te wees van Kaap Agulhas se toekoms - registreer nou en maak seker u kan stem, gaan eenvoudig na die volgende skakel, maak seker u is reg geregistreer om te kan stem en dat u op die regte adres by die OVK geregistreer is.
https://www.vfplus.org.za/IsEkGeregistreer
https://www.vfplus.org.za/AmIRegistered
To be part of Cape Agulhas' future - register now and make sure you can vote, simply go to the following link, make sure you are correctly registered to vote and that you are registered at the right address with the IEC.
Die VF Plus is bewus van die voordele wat die gebruik van geslote stroombaan-kameras vir die veiligheid van private huiseienaars en ondernemings inhou, veral in ʼn land met toenemende misdaad.
Daar moet egter gewaak word om nie inbreuk te maak op ander se privaatheid nie.
Na verskeie klagtes van huiseienaars wat beweer hul bure se geslote stroombaan-kameras maak inbreuk op hul privaatheid, het die Stad Kaapstad hieroor besin.
Die stad se veiligheids- en sekuriteitskomitee het vandag konsepverordeninge bespreek om die gebruik van die tegnologie te reguleer.
Daar is tans geen beleid wat beskerming bied vir klaers in die verband nie en gevolglik sal die konsepverordeninge poog om die leemte aan te spreek.
Alhoewel die VF Plus alle wetlike maniere ondersteun om misdaad te bekamp, wil die party terselfdertyd verseker dat daar nie onregmatig inbreuk gemaak word op mense se privaatheid nie.
Van die konsepverordeninge behels dat die stad kameras wat inbreuk maak om mense se privaatheid, kan verwyder.
Daar moet ook toestemming van die stad verkry word voordat enige kamera aan die stad se infrastruktuur gekoppel word.
Die stad sal dan ook toegang hê tot enige inligting wat die spesifieke kameras opneem.
Die VF Plus doen ʼn beroep op alle inwoners van Kaapstad om aktief deel te neem aan die openbare konsultasieproses hieroor.
Daar moet seker gemaak word dat die nuwe verordening effektief aangewend word om misdaad te bekamp en mense se privaatheid respekteer.
Stad Kaapstad ondersoek gebruik van geslote kameras Die VF Plus is bewus van die voordele wat die gebruik van geslote stroombaan-kameras vir die veiligheid van private huiseienaars en ondernemings inhou, veral in ʼn land met toenemende misdaad.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the organization
Telephone
Website
Address
Goodhope Bldg. Parliament . Pleinstr
Cape Town
0169
Good Hope Building, Parliament Street
Cape Town, 8000
'n Politieke party verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir 'n beter SA vir almal.
Cape Town, 8000
LA PROMOTION DE L ETAT DE DROIT. DANS NOTRE REPUBLIQUE DEMOCRATIQUE DU CONGO RDC.
Cape Town, 7405
Western Cape Ward 53 Purpose: this platform serves as an engagement platform where all things ANC wi
Adderley Street
Cape Town, 8000
A party for all South Africans who love their country, hate what is being done to it and refuse to stay silent any longer. The time for talk is over. It’s time for ACTION.
Cape Town
Welcome to the official Africa Restoration Alliance page. This page will feature all official party updates and announcements.
2 Corner Of Military Road & Gumtree Rd, Steenberg
Cape Town, 7945
Welcome to the official ARA (Africa Restoration Alliance ) WARD 45 page. On here will be featured updated and announcements concerning Ward 45.
55 Rogland Street, Brackenfell
Cape Town
This is a platform that exposes the perjury committed by senior government members against the poor.
14 Trafalgar Street Malibu
Cape Town, 7100
This group is basically base on the campaign for Presidential candidate of APC. Asiwaju Bola Hamed T