Laerskool WA Joubert

Laerskool WA Joubert

Ons visie en leuse is "Excelsior" - altyd hoër! Waardegedrewe skool:
* Respek
* Dissipline
* Vrede

Photos from Laerskool WA Joubert's post 06/09/2024

Graad 7 Entrepreneursdag

Photos from Laerskool WA Joubert's post 05/09/2024

Kinderklanke saam met André Terblanche was ‘n groot sukses!

Photos from Laerskool WA Joubert's post 04/09/2024

Dankie aan Wefitsa wat kwartaaliks vir ons horlosies skenk om aan leerders uit te deel wat 'n verskil maak by WA Joubert.

Photos from Laerskool WA Joubert's post 26/08/2024

WA Joubert Manne-Aand 2024
Veiling .

26/08/2024

Kom kuier lekker saam Saterdag 31 Augustus 2024. Vul onderstaande vorm in, indien u wil kom saam kuier.
https://forms.gle/KJSeuiX1784gkBeX8

26/08/2024

WA Joubert manne-aand 2024. Kaartjie/ tafel verkope sluit môre 27 Augustus 2024 om 12:00. Indien jy belangstel maak dadelik kontak met Marlon Wilson/ Wayne Bennett.
Veiling items volg binnekort. Hou die blad dop.

23/08/2024

WA Joubert Gholfdag word uitgestel tot verdere kennisgewing. Hou die blad dop.

23/08/2024

Kom geniet die middag saam met ons. Daar sal 'n paar pryse te wen wees.

23/08/2024

WA Joubert manne-aand. Bespreking van tafel/kaartjies sluit Dinsdag 27 Augustus 2024 om 12:00. Geen besprekings na die tyd sal aanvaar word nie. Bespreek nou jou plek by Wayne Bennett of Marlon Wilson.

23/08/2024

Johannes en Susan is voornemende nuwe ouers by ons - volg in hul voetspore en kom sluit vandag nog aan by die WA Joubert familie! 😁⭐

20/08/2024
19/08/2024

P R E T L O O P 👣
Kry jou stapskoene gereed en kom deel in die pret - sien jou daar!!

16/08/2024

Tyd raak min. Bespreek jou tafel en staan die kans om met hope pryse weg te stap op die aand. Kontak Wayne Bennett by 0711526950.

15/08/2024

⭐⭐⭐

12/08/2024

Die gr 4 - 7 leerders van Laerskool WA Joubert het op Vrydag, 9 Augustus 2024, deelgeneem aan die finaal van Podiumpret Nasionale Redenaarskompetisie by La Rochelle Hoërskool in die Paarl. Ons is baie trots op die mooi prestasies van die leerders.

12/08/2024

Riley Engelbrecht het aan die Paarl Vallei Eisteddfod deelgeneem en het die volgende prestasies in ballet behaal:

Ballet:Solo - Cum Laude
Ballet:Duet - Cum Laude
Ballet:Trio - Cum Laude

Baie geluk, Riley! Ons is geweldig trots op jou. ⭐

Photos from Laerskool WA Joubert's post 09/08/2024

JOSHUA 1:9.

Het Ek jou nie beveel, ‘Wees dapper en sterk’ nie? Moenie paniekbevange wees nie en moet jou nie laat afskrik nie, want die Here jou God is by jou, oral waar jy gaan.

Gelukkige Vrouedag aan elke mamma, juffrou en vrou daar buite.

Photos from Laerskool WA Joubert's post 09/08/2024

Die o/7’s het lekker hokkie gespeel en sommer die gees ook gebring. 🏑

07/08/2024

Tyd raak min. Kom kry jou kaartjie of maak 'n tafel vol voor dit te laat is. Kontak Wayne Bennett en bespreek jou plek.

03/08/2024

Lekker verjaar! 😁🥳

Photos from Laerskool WA Joubert's post 31/07/2024

🎅🏼 K R I S M I S I N J U L Y 🎅🏼

Baie geluk aan die wenners van hierdie lootjiekompetisie - ons waardeer een en elkeen wat deelgeneem het en die projek ondersteun het!

Eerste prys: Hendrien Boltman
Tweede prys: Bronwyn Chordnum
Derde prys: Zeah Abrahams

31/07/2024

Vandag, na amper 27 jaar, groet ons ‘n legende!🌻

Photos from Laerskool WA Joubert's post 28/07/2024

Nat, koud en wind, maar rugby en netbal sal ons speel. ‘n Heerlike sportdag by Laerskool Vredenburg. 🏈🏐☔️

Photos from Laerskool WA Joubert's post 26/07/2024

Ons ouers leer ons dat ons nie met kos mag speel nie, maar in die Wiskunde klas mag ons! Vandag het die graad 5 klasse met lekkers gespeel om breuke aan te leer.

Photos from Laerskool WA Joubert's post 26/07/2024

Wiskunde is vetpret, veral as ons met stokkies kan speel. Vandag het die graad 6 klasse die eienskappe van 2D vorms aangeleer deur al die verskillende vierhoeke te bou met stokkies.

24/07/2024
Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

I see you! #loslitdag2024
Waar dit alles begin het🏈
Johannes en Susan is voornemende nuwe ouers by ons - volg in hul voetspore en kom sluit vandag nog aan by die WA Joubert...
WA Joubert manne-aand. Daar is nog kaartjies beskikbaar. Kontak Wayne Bennett of Marlon Wilson.
Tyd raak min. Bespreek jou tafel en staan die kans om met hope pryse weg te stap op die aand. Kontak Wayne Bennett by 07...
Kaartjies beskikbaar by Wayne Bennett.(071 152 6950)
Vandag groet ons na 27 jaar ‘n legende! 🌻
Vandag groet ons ‘n legende!🌻
It's showtime 🤩🎬🎥

Address


Stirling Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Other Elementary Schools in Paarl (show all)
Ramel primary school Ramel primary school
Mbeweni
Paarl, 7750

This school love you ����

Ramel Primary School Ramel Primary School
L105 UMBETHE STR, MBEKWENI
Paarl, 7655

RAMEL PRIMARY SCHOOL IS AN SCHOOL THAT WAS MADE IN 1918 THE SCHOOL FOUNDER IS Mr & Mrs Gebran

Noord-Eind Oudleerlinge Noord-Eind Oudleerlinge
Hoofstr
Paarl, 7646

Alle oudleerlinge van Noord-Eind wat 'n passie het vir hul ou Laerskool.

Klub Klein Gim Klub Klein Gim
Main Road
Paarl

Welkom by Klub Klein Gim! Klub Klein Gim bied vir jou, as ouer / ondersteuner, ʼn platform om te so

Laerskool Noord-Eind Laerskool Noord-Eind
Hoofstraat
Paarl, 7640

Laerskool Noord-Eind geleë in Noorder-Paarl, Wes-Kaap.

Ronwe Primary Ronwe Primary
Lustigan Road
Paarl, 7645

A rural school where love, respect and loyalty is of the utmost importance

Charleston Hill Primary School Charleston Hill Primary School
3-11 Hilaris Avenue, Charleston Hill
Paarl, 7646

Based in Paarl. Hilaris Ave, Elrich Charleston Hill. Office Hours Monday to Friday 07H00 - 15H00

Laerskool Courtrai Primary Laerskool Courtrai Primary
Montreux St
Paarl, 7646

By Laerskool Courtrai het ons een doelwit, en dit is om kwaliteit onderrig aan ons leerders te gee.