Laerskool Noord-Eind

Laerskool Noord-Eind geleë in Noorder-Paarl, Wes-Kaap.

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 28/07/2024

RUGBY

Kom reën of sonskyn, ons speel rugby! Dankie aan elke Noord-Eind Ondersteuner wat in die reën kom ondersteun het 🇬🇦🏈🏅

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 28/07/2024

RUGBY

Kom reën kom sonskyn, ons speel rugby ! Dankie aan elke Noord-Eind Ondersteuner wat in die reën uitgekom het om te ondersteun 🏅🏈🇬🇦

27/07/2024

AKKER-JAKKERS

Kom loer gerus in by ons AkkerJakkers NoordEind.

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 27/07/2024

HOKKIE

Hokkie teen Laerskool Worcester-Oos 🏑🇬🇦🏅

26/07/2024

PVE SANG

Baie geluk aan Lienke Pienaar en Sergeo Boer met hulle uitstekende prestasie in sang!

26/07/2024

DANS

Die volgende graad 7- leerders ontvang ‘n meriete sertifikaat vir
“RAD Level 1 Award in Graded Examination in Dance” Graad 2
by die “Royal Academy of Dance” :
Elbi Louw, Lene-Lize Hugo en Leah Visser

26/07/2024

DANS

Lizé Engels het Saterdag, 8 Junie 2024, aan die SABOD (South African Body of Dance) se "Western Cape Street Dance & Performing Arts Competition" te Bergvliet deelgeneem. Hiérdie kompetisie is 1 van 4 kompetisies waaraan deelnemers van al 9 provinsies kan deelneem om vir die Wêreld Kampioenskappe in Europa te kwalifiseer.
Lizé neem in die kategorie, "Modern Dance: Lyrical Formation" (12 jaar en onder) deel en verwerf 'n goue medalje.

26/07/2024

Afrikaans voordrag uitslae:

Cum Laude 2
Goud+ 5
Goud 5
Silver+ 1
Silver 2

26/07/2024

Baie geluk aan al ons leerders wat uitstekend gevaar het in redenaars hierdie jaar. Ons is baie trots op julle!

26/07/2024

Blokfluit – Eisteddfod uitslae:
Anria le Roux Silwer +
Mia Neethling Silwer

26/07/2024

KULTUUR

Klavier-eisteddfod uitslae:

Wian van Niekerk - 2 Cum Laude & 1 Goud +
Liané Nel - 1 Goud & 1 Silwer
Alikha Burger -1 Silwer
Juan Roux - 1 Cum Laude & 2 Goud +
Misha Heins - 1 Goud & 2 Silwer +
Lisa-Mari Visagie -1 Goud + & 2 Silwer
Anton Burger -1 Goud +
Gustave Nel - 3 Silwer
Jonelle Muller -1 Goud & 1 Silwer +
Annabelle de Wit- 1 Goud + & 1 Silwer
Nicole Brittz -1 Goud & 1 Silwer

Duet
Elbi Louw en Hailey Jacobs -1 Goud +

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 24/07/2024

HOKKIE

Ons is baie trots op ons Noord - Eind hokkie bokkies. Hulle het alles gelos op die veld vandag ! Dankie Laerskool Paarl Gimnasium Offisieel 🇬🇦🏑

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 24/07/2024

NETBAL & RUGBY

N paar van gister se rugby en netbal herinneringe teen Paarl Boys' Primary School en Laerskool Courtrai Primary School 🇬🇦🏈🏐

24/07/2024

HOKKIE

O.7 - O.9 Hokkieprogram teen Laerskool Paarl Gimnasium Offisieel 🇬🇦🏑

23/07/2024

HOKKIE

Hokkieprogram teen Laerskool Paarl Gimnasium Offisieel 🏑🇬🇦

23/07/2024

SLEGS VIR EEN AAND!

Maak 'n knoop in jou oor en skryf hierdie datum neer.

Koffiestalletjie en die snoepie is oop vir die aand.

Spesiale optrede deur een van ons talentvolle leerders.

22/07/2024

NETBAL

Netbalprogeam vs Laerskool Courtrai Primary School , Dinsdag 23 Julie 2024.
Kom ondersteun gerus ons dogters.

22/07/2024

MINI-RUGBY

Voorlopige mini-rugby program teen Paarl Boys' Primary School 🏉🇬🇦

19/07/2024

Ons is opgewonde om die Kobus Wiese Super Series 2025 se datum bekend te maak. ‘n o/13 Sporttoernooi vir die boeke, julle wil dit nie mis nie ! Ons soek jou skool hier 🇬🇦🏆

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 19/07/2024

PAJAMADAG

Ons sluit die week af op ń redelike gemaklike noot. Ons kinders het vanoggend opgestaan, tande geborsel en net so skool toe gekom. 😂😴🇬🇦

19/07/2024

Graad R aanlynregistrasie open 1 Augustus 2024.

18/07/2024

HOKKIE UITSLAE

Laerskool Noord-Eind vs Laerskool Swartland Primary 🇬🇦🏆

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 18/07/2024

HOKKIE

So skop ons die derde kwartaal se hokkie seisoen af 🏑 Ons hokkiedag teen Laerskool Swartland Primary was n groot sukses. Die kinders kon ń reënlose middag geniet vol pret, passie vir hokkie en groot sportmangees ! 🏅

Ons sien uit vir die res van die seisoen 🇬🇦

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 16/07/2024

NASORG

Ons nasorgmaats is die afgelope wintervakansie daagliks bederf met pret-speletjies, heerlike eetgoed, warm sjokolade en tonne liefde! Hulle het 'n pajama-dag gehad, klomp nuwe danspassies geleer, fliek gekyk en talent-kompetisie gehou. Ons glo hulle het elke oomblik geniet! 😊🇬🇦

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 15/07/2024

NETBAL

Ons netbalafrigters saam met ons o.12 & 13 A spanne het die afgelope naweek die voorreg gehad om te leer by die beste, Elize Kotze.

Ons is nou opnuut reg vir kwartaal 3 se netbal.

15/07/2024

Maak 'n knoop in jou oor en skryf hierdie datum neer!

10/07/2024

SKOOLBEHEERLIGGAAMPOS

09/07/2024

KWARTAAL 3

Welkom terug Noord-Einders! Die gange was stil sonder julle en dis lekker om die hartklop van die skool weer terug te hê.

Baie sterkte met die kwartaal.

Photos from Laerskool Noord-Eind's post 30/06/2024

RUGBY

Ons is trots op oud Noord-Einder, Zaide Lee Rippenaar van Dr EG Jansen, wat gekies is vir die SA Skole 'A' rugbyspan.



https://www.facebook.com/share/p/bEqgBaU3z2233i9J/?mibextid=oFDknk

16/06/2024

VADERSDAG

Gelukkige Vadersdag aan Al ons Noord-Eind pappas.

Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

KUNS                                      Ons Graad 1-leerlinge het vandag monsters gemaak met klei en dit was vetpret! ...
SPELFEESHiermee wil ons met GROOT opgewondenheid die top 5 leerders bekend maak wat deurdring na die Finale rondte van d...
KoorOns is baie trots op ons senior koor wat gisteraand by die Toringkerk opgetree het!#trotsnoordeind #handhaafenbou #k...
Idiomedag 2024Hier Hou ons die blink kant bo!#idiomedag #trotsnoordeind #handhaafenbou
Hemelvaart 2024#hemelvaart #trotsnoordeind #handhaafenbou #koor
Van die veld af, tot vieringe op Wêreldboekedag, sang in die koor, speeltyd vol pret, tot 'n spoggerige siviedag om die ...
Ons het vet pret by die Akker Jakker Atletiek dag 🏆🏃🏽‍♂️
N paar treffende oomblikke van dje O11A Rugby Seuns by die Canan Moodie Rugbydag aangebied deur Hoër Landbouskool Boland...
N paar hoogte punte van die O13A Rugby Seuns by die Canan Moodie Rugbydag aangebied deur Hoër Landbouskool Boland 🏆 #lie...
Maak seker jy mis nie vanaand vir Jurgens op Kyk Wie Praat, 20:00 op kykNET #kykwiepraat #trotsnoordeind #handhaafenbou
KYK WIE PRAAT!Ons is baie trots op Jurgens Brand (graad 4) wat vanaand op die gewilde KykNet program verskyn.#trotsnoord...
KORE KERSAAND MET NADINE BLOMOns sien julle vanaand vir aand twee!Kaartjies by die deur en op Quicket beskikbaar.https:/...

Telephone

Address


Hoofstraat
Paarl
7640
Other Elementary Schools in Paarl (show all)
Ramel primary school Ramel primary school
Mbeweni
Paarl, 7750

This school love you ����

Ramel Primary School Ramel Primary School
L105 UMBETHE STR, MBEKWENI
Paarl, 7655

RAMEL PRIMARY SCHOOL IS AN SCHOOL THAT WAS MADE IN 1918 THE SCHOOL FOUNDER IS Mr & Mrs Gebran

Noord-Eind Oudleerlinge Noord-Eind Oudleerlinge
Hoofstr
Paarl, 7646

Alle oudleerlinge van Noord-Eind wat 'n passie het vir hul ou Laerskool.

Klub Klein Gim Klub Klein Gim
Main Road
Paarl

Welkom by Klub Klein Gim! Klub Klein Gim bied vir jou, as ouer / ondersteuner, ʼn platform om te so

Ronwe Primary Ronwe Primary
Lustigan Road
Paarl, 7645

A rural school where love, respect and loyalty is of the utmost importance

Laerskool WA Joubert Laerskool WA Joubert
Stirling Street
Paarl, 7646

Ons visie en leuse is "Excelsior" - altyd hoër! Waardegedrewe skool: * Respek * Dissipline * Vrede

Charleston Hill Primary School Charleston Hill Primary School
3-11 Hilaris Avenue, Charleston Hill
Paarl, 7646

Based in Paarl. Hilaris Ave, Elrich Charleston Hill. Office Hours Monday to Friday 07H00 - 15H00

Laerskool Courtrai Primary Laerskool Courtrai Primary
Montreux St
Paarl, 7646

By Laerskool Courtrai het ons een doelwit, en dit is om kwaliteit onderrig aan ons leerders te gee.

Groenheuwel Primary School Groenheuwel Primary School
Symphony Avenue
Paarl, 7646

Vision: A diverse school with a sense of pride that extend beyond acedemic excellence. Mission: Q