Klub Klein Gim

Welkom by Klub Klein Gim! Klub Klein Gim bied vir jou, as ouer / ondersteuner, ʼn platform om te so

Laerskool Paarl Gimnasium, 'n bekende skool en ook historiese monument in die Paarl, se ondersteunersklub (Klub Klein Gim) het in 2012 tot stand gekom. Hierdie klub word onafhanklik en in samewerking met die skool en skoolbeheerliggaam bestuur. Klub Klein Gim se hoofdoel is om d.m.v klubvergaderings en projekte 'n samehorigheidgevoel onder Gim-ouers/ondersteuners te bewerkstelling. Die klub fokus

Photos from Klub Klein Gim's post 07/11/2022
Photos from Klub Klein Gim's post 07/11/2022

Kleingim se Gholfdag op 4 November 2022 was weereens ‘n groot sukses. Dankie aan al die borge en gholfers (deel 2)
Photokrediet- Love and grace capturing moments.💛💚❤️

Photos from Klub Klein Gim's post 07/11/2022

Kleingim se Gholfdag op 4 November 2022 was weereens ‘n groot sukses. Dankie aan al die borge en gholfers (deel 1)
Photokrediet- Love and grace capturing moments.💛💚❤️

09/05/2022
HERLAAI – Afrikaanse Musiek Konserte 09/05/2022

PAARL - Jy is genooi!!
Kom Herlaai saam met Elandré, Refentse, Spoegwolf en Bok van Blerk.
Glo ons, dit sal jou lewe verander.
Ken jy die pad? Want op 21 Mei 2022 om 16:30, in die PAARL by Faure Stadion, gaan ons die stilte breek.
Bespreek jou kaartjie by www.herlaai.co.za


KKG lede kwalifiseer vir 10% afslag gebruik kode Paarl22KG as julle kaartjies bespreek.

HERLAAI – Afrikaanse Musiek Konserte

Photos from Klub Klein Gim's post 20/11/2021

Laerskool Paarl Gimnasium Gholfdag gehou op
5 November 2021.
Dankie aan elke borg en speler wat die dag ondersteun het.
Ons maak volgende jaar weer so!⛳️ (deel 2)

Photos from Klub Klein Gim's post 20/11/2021

Laerskool Paarl Gimnasium Gholfdag gehou op
5 November 2021.
Dankie aan elke borg en speler wat die dag ondersteun het.
Ons maak volgende jaar weer so!⛳️

05/03/2021

Klub Klein Gim nooi graag alle nuwe ouers en bestaande ouers wat graag wil deel word van die Klub na hierdie geleentheid op Donderdag, 18 Maart 2020.

Want your school to be the top-listed School/college in Paarl?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Telephone

Address


Main Road
Paarl
Other Elementary Schools in Paarl (show all)
Ramel primary school Ramel primary school
Mbeweni
Paarl, 7750

This school love you ����

Noord-Eind Oudleerlinge Noord-Eind Oudleerlinge
Hoofstr
Paarl, 7646

Alle oudleerlinge van Noord-Eind wat 'n passie het vir hul ou Laerskool.

Laerskool Noord-Eind Laerskool Noord-Eind
Hoofstraat
Paarl, 7640

Laerskool Noord-Eind geleë in Noorder-Paarl, Wes-Kaap.

Ronwe Primary Ronwe Primary
Lustigan Road
Paarl, 7645

A rural school where love, respect and loyalty is of the utmost importance

Laerskool WA Joubert Laerskool WA Joubert
Stirling Street
Paarl, 7646

Ons visie en leuse is "Excelsior" - altyd hoër! Waardegedrewe skool: * Respek * Dissipline * Vrede

Charleston Hill Primary School Charleston Hill Primary School
3-11 Hilaris Avenue, Charleston Hill
Paarl, 7646

Based in Paarl. Hilaris Ave, Elrich Charleston Hill. Office Hours Monday to Friday 07H00 - 15H00

Laerskool Courtrai Primary Laerskool Courtrai Primary
Montreux St
Paarl, 7646

By Laerskool Courtrai het ons een doelwit, en dit is om kwaliteit onderrig aan ons leerders te gee.

Groenheuwel Primary School Groenheuwel Primary School
Symphony Avenue
Paarl, 7646

Vision: A diverse school with a sense of pride that extend beyond acedemic excellence. Mission: Q