Kleutergenot

Kleutergenot

Leer deur doelgerigte spel Kleutergenot kleuterskool is ‘n Christelike, Afrikaanse kleuterskool. Die totale ontwikkeling van die kleuter word voorop gestel.

Dit wil sê daar word spesifiek aandag gegee aan ‘n verskeidenheid ontwikkelingsaspekte en lewensvaardighede.

Photos from Kleutergenot's post 12/08/2024

Lawwe, lekker lag op kop-en-tone-dag!

Photos from Kleutergenot's post 12/08/2024

Sportdag pret! Wat 'n voorreg om ons lyfies speel-speel te kan oefen.

Photos from Kleutergenot's post 12/08/2024

Laerskool Elarduspark het ons Donderdag bederf met lekkernye vir Vrouedag! Baie dankie vir julle lieflike gebaar, dit was heerlik.

11/08/2024

Tannie Maria, lekker verjaar! Die klein maatjies van die Liggroenklas is bevoorreg om jou in hulle klas te hê.

11/08/2024

Sjoe tannie Kedibone, wat 'n voorreg om saam met jou te werk. Dankie dat jy so mooi na die Bontklas se maatjies omsien. Lekker verjaar!

11/08/2024

Tannie Florah, baie dankie vir al jou moeite met die maatjies in die Grasdak. Hulle is baie lief vir jou.

03/08/2024

Kom kyk hoe ons dinge by Kleutergenot doen en kom geniet 'n lekker oggend saam met jou kind!

03/08/2024
14/07/2024

Juffrou Monique, dankie vir jou opgewondenheid oor alles wat ons by die skool doen. Lekker verjaar!

14/07/2024

Wat 'n ongelooflike voorreg om saam met jou te werk, juffrou Sophia! Jou waardevolle insette is elke dag sigbaar. Lekker verjaar!

13/07/2024

Juffrou Naomi, jy is 'n vars briesie! Die kinders van die Donkerpersklas is bevoorreg om so 'n oulike juffrou te hê. Ons waardeer jou baie!

27/06/2024

Juffrou Franci, baie dankie dat ons kan deel in hierdie wonderlike skool en dat juffrou altyd tyd vir elkeen van ons het. Ons is baie lief vir juffrou!

25/06/2024

Juffrou Maggie, dankie dat jy met 'n ander oog na die maatjies kyk. Ons waardeer jou. Lekker verjaar!

25/06/2024

Wat 'n voorreg om saam met jou te werk, juffrou Anita! Jy is 'n raakvatter by enige ouderdom en altyd bereid om in te spring waar nodig. Lekker verjaar!

Photos from Kleutergenot's post 01/06/2024

Die Graad R'e se stemdag by Kleuterenot het goed afgeloop en insiggewende resultate opgelewer!

Baie dankie aan die stemmers wat hulle demokratiese reg kom uitoefen het.

09/05/2024

Ons vier vandag Jesus se hemelvaart. Vir ons as Christene is dit 'n belangrike gebeurtenis. Hy het vir ons 'n plek gereed gaan maak vir wanneer ons hemel toe gaan en die Heilige Gees vir ons gestuur om ons hier op aarde te help.

Photos from Kleutergenot's post 01/05/2024

Wat is lekkerder as om met nuwe kleure te eksperimenteer wanneer jy by die skool van kleure leer?

Kyk net die kreatiewe prente met klei wat die maats self vermeng het om nuwe kleure te maak.

01/05/2024

Juffrou Elmirie, jy is 'n juweel! Dankie vir die kreatiewe idees wat jy mee na vore kom. Ons waardeer ook jou rustige geaardheid, wat kalmte meebring in enige storm. Mag hierdie jaar vol seën vir jou wees!

01/05/2024

Karate dra by tot die ontwikkeling van grootspiere, koördinasie, beplanning, wiskunde, dissipline en samehorigheid.

Juffrou Elimirie, jy is 'n uitstekende sensei.

Photos from Kleutergenot's post 01/05/2024

Hark is harde werk. Wonderlik vir die ontwikkeling van belangrike spiere!

Photos from Kleutergenot's post 01/05/2024

Kyk net hoe lekker oefen die RR'e hulle fynspiere, beplanning en wiskunde op 'n kreatiewe manier.

Photos from Kleutergenot's post 23/04/2024

Kyk wie het vandag by ons kom kuier! Baie dankie meneer Human en die Lardies-span. Die Graad 1's van 2025 sien uit na julle opedag op die 4de Mei.

20/04/2024

Hoekom nie?

01/04/2024

Paasfees is die herinnering aan Jesus se groot opoffering vir elkeen van ons.

17/03/2024

Ons is so bevoorreg om jou as deel van die span te hê, juffrou Nina! Jy neem elke maatjie in jou klas se welstand in ag en dit word opreg waardeer.

17/03/2024

Juffrou Vivienne, ons waardeer jou konsekwentheid en dat jy uitkyk vir almal al besef hulle dit nie altyd nie. Jy is 'n juweel!

11/03/2024

Baie dankie Tannie Maria dat jy so aanpasbaar is. Die maats van die Ligpersklas is bevoorreg om so 'n oulike tannie te hê. Lekker verjaar!

11/03/2024

Tannie Yvonne, jy is altyd gereed vir 'n grappie! Die Oranjeklas se maatjies waardeer jou.

11/03/2024

Baie dankie tannie Stephinah vir al jou moeite met die maats in die Liggeelklas. Jy bly altyd so rustig wanneer jy met die maatjies praat. Lekker verjaar!

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Pappa is die wind in my seil, my kompas, my anker en my rots.
Mamma, jy is nodig, kosbaar en onvervangbaar.Ons waardeer jou!
Ons vier vandag Jesus se hemelvaart. Vir ons as Christene is dit 'n belangrike gebeurtenis. Hy het vir ons 'n plek geree...
Ons vier vandag Jesus se hemelvaart. Vir ons as Christene is dit 'n belangrike gebeurtenis. Hy het vir ons 'n plek geree...
Kinders leer deur self te ontdek. Kyk die Graad R'e se lekker botter!
Lekker oefening vir maagspiere en koördinasie.
En so speel kinders met alledaagse goed!
Toutrek is 'n goeie oefening vir krag, balans en koödinasie.
Oulike oefening vir maag- en rugspiere, ritme en spanwerk.

Category

Address


Rietvalleirand
Pretoria

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30
Other Schools in Pretoria (show all)
University of Pretoria - TuksAlumni University of Pretoria - TuksAlumni
Lynwood Road
Pretoria, 0028

There are close to 300 000 alumni at the University of Pretoria.

Science Engineering and Technology Student Association Science Engineering and Technology Student Association
University Of South Africa Preller Street Mucklenuek Ridge
Pretoria, 0003

UNISA- Science Engineering and Technology Students Association

Hatfield Online School Hatfield Online School
551 January Masilela Drive, Waterkloof Glen
Pretoria, 0010

BRIDGE TOMORROW’S DIGITAL WORLD THROUGH ONLINE EDUCATION, TODAY!

Pretoria Chinese School Pretoria Chinese School
Cnr Of Dennil And Halse Street, Wingate Park
Pretoria, 0181

English-medium independent school providing education of international standard, within an environme

Hoërskool Gerrit Maritz _Amptelik Hoërskool Gerrit Maritz _Amptelik
Daan De Wet Nel Drive, Dorandia
Pretoria, 0182

High school situated in Pretoria North.

EduMindz Academy EduMindz Academy
Pretoria East
Pretoria, 0081

EduMindz Academy Homeschooling Centre In Pretoria East, is passionate about creating dynamic and confident leaders for the future.

Experi-Buddies Centurion and Pretoria East Experi-Buddies Centurion and Pretoria East
Pretoria East And Centurion
Pretoria

Experi-Buddies is an educational, extra-mural programme that uses experiments to show young children that the world of science can be fun.

Edu Affinity Edu Affinity
Pretoria, 0001

We are committed to helping educators and educational institutions through our current and relevant resources to advance their professional standing and surpass their financial obj...

Princefield Trust School Princefield Trust School
47WF Nkomo
Pretoria

We are an independent combined school from Grade R to grade 12 with a strong and rich background of

Rietondale High School Rietondale High School
Corner Of 18 Avenue & Pierneef St
Pretoria, 0084

Official page of Rietondale High School

Lemuel Academy Lemuel Academy
223 Kameeldrift Road
Pretoria, 0035

Child-centered education aimed at developing full intellectual, emotional and physical potential.