ACVV Huis Marie Louw

Huis Marie Louw se personeel strewe daagliks daarna om ons inwoners met die nodige waardigheid, liefde en aandag te omvou.

Ons oues van dae is vir ons van onskatbare waarde.

13/09/2022

Fonds insameling. Koop n R20 kaartjie en staan n kans om hierdie lieflike pikniek sak te wen.

28/06/2022

Asseblief as u kan ondersteun Bottles of Ubuntu. Dankie vir almal wat ons blad Volg. Selfde geld soos Winterhoop .

28/06/2022

Goeie middag almal ons wil graag vra of almal ons kan ondersteun met Winterhoop. Ons vra of ons donasie kan ontvang van komberse, warm klere skoene, sokkies, borg a warm maaltyd in n skuiling en nie bederfbare voedsel. As kan bring asseblief na Huis Marie Louw of kontak ek ons Sal kom haal. Baie dankie vir almal wat n bydra kan maak. Sluiting is 30 Junie 2022.

25/05/2022

Ondersteun ons asseblief.

25/01/2022

Ons benodig n Byevanger assblief kontak Sr Justene 021 8522347

17/01/2022

ACVV Huis Marie Louw NPO Organisasie benodig tans nuwe Bestuurslede uit die gemeenskap met onder andere ‘n Finansiële agtergrond en/of kennis in verband met Departement Arbeid personeel sake. Tweetalige belangstellendes skakel asb. Johanna Meyer 0825794068 of epos [email protected].

Photos from ACVV Huis Marie Louw's post 03/01/2022

Huis Marie Louw hou fondsinsameling!!!!
R20 per looitjie

Hierdie fondse word vir 'n lekkerny bederfie aangewend vir ons inwoners.

1ste Prys
Pragtig gebreide pop met kombers

2de Prys
Baie mooi gehekelde kombers

3de Prys
n Hele Sjokolade koek!!

Skakel gerus ons kantoor by 021 8522347 om lootjies te koop of kom loer in by Huis Marie Louw, Fagan straat 18, Somerset-Wes.

08/12/2021

Ons sê met dankbare harte baie dankie aan NGK Somerset-Wes vir hul groot bydra ter aanvulling tot die Kersete vir die inwoners van Huis Marie Louw. Dit word opreg waardeer.

23/11/2021

Hoof Professionele Verpleegkundige:
8/5 pos
Stuur CV aan:
Sr Groenewald
[email protected]
Sluitings datum:
15 Desember 2021.

30/08/2021

Daar bestaan beslis nog so iets soos Barmhartige Samaritane. Baie dankie aan Panga Panga vir Gavin se groot geskenk.

25/08/2021

Goeiemiddag

Vandag het ons 'n versoek wat een van ons Personeellede raak.

Gavin Adams is ons Sekuriteit by Huis Marie Louw vir die afgelope 23 jaar, Diegene wat gereeld by ons tehuis kom sal weet dat Gavin 'n baie vriendelike en hulpvaardige persoon is. Hy is 'n regte staatmaker en ons waardeer hom baie.

Gavin is woonagtig in Broadlands park, Strand, en ry elke dag met 'n bmx fiets werk toe in Fagan Straat Somerset-Wes.

Ongelukkig was Gavin beroof van sy fiets oppad huis toe. Hy beskik ongelukkig nie oor die nodige fondse om 'n taxi te vat werk toe en huis toe nie.

Indien daar dalk enigiemand is wat 'n fiets het wat hulle vir Gavin wil skenk kontak asb die kantoor by 021 8522347 of vir Elizma op whatsapp 0710778523.

Deel asb hierdie boodskap met u vriende en familie sodat ons kan kyk of ons weer vir Gavin 'n vervoer middel kan kry.

Byvoorbaat baie dankie
Elizma

Photos from ACVV Huis Marie Louw's post 12/08/2021

A huge thank you to Ashley from Fork up Food Drive that was held in Somerset Mall during the past month. Thank you also to the community who donated.

Regards
Elizma

07/08/2021

Baie dankie aan tannie Ansie en haar dogter Alta vir die 50 "sweety" sakkies ek is seker ons personeel gaan dit baie geniet.

Dankie ook aan almal wat n finansiële bydra gelewer het ons as personeel waardeer dit baie.

06/08/2021

Baie dankie aan die kinders van tannie Brand vir hul geskenke aan die personeel. Dit word opreg waardeer.

03/08/2021

ACVV HuisMarie Louw
Vakante poste as
Verpleegkundige
Stuur aansoeke aan
[email protected]

03/08/2021

VROUEDAG 2021

03/08/2021

Huis Marie Louw bedank hiermee Die Rotary Klub Somerset-Wes vir hul skenking van 2 Walkie Talkies. Dit gaan beslis handig te pas kom. Baie dankie.

28/07/2021

Baie dankie aan Helderberg Gemeente vir die groot donasie van 20 sakke met duvets, komberse en kussings.
Dit word opreg waardeer.

22/07/2021

Goeiemiddag

Ons is dankbaar vir elke reën druppel wat val maar dit verhoed ons inwoners om buite te gaan sit, wat meebring dat hulle vinniger deur die tydskrifte gaan as onder normale omstandighede.

Indien u tydskrifte het, bv Huisgenoot, Sarie, You, sal ons dit baie waardeer indien u dit aan Huis Marie Louw kan skenk in plaas daarvan om dit weg te gooi.

Ons adres is Faganstraat 18, Somerset-Wes, 7139.
FB Blad: https://www.facebook.com/ACVV-Huis-Marie-Louw-101315712002493

Baie dankie

Elizma
021-8522347

09/07/2021

Baie dankie aan Annette Botha vir haar donasies. Ons waardeer baie.

09/07/2021

Goeiemore almal

Ek het besluit om eerskomende Maandag die videos vir die inwoners te wys sodoende is daar meer tyd beskikbaar om dit vir my oor die naweek te stuur.

Baie dankie
Elizma

https://fb.watch/6DFwAXjg1n/

Photos from ACVV Huis Marie Louw's post 08/07/2021

Dis met 'n dankbare hart dat ek vanoggend dankie sê aan die Anonieme skenker van al hierdie toiletware en selfs lekkernye.
Dit word opreg waardeer en ons sal beslis gebruik kan maak daarvan. Groete Elizma

07/07/2021

Uitreik na Gemeenskap vir donasies asb.

Photos from ACVV Huis Marie Louw's post 05/07/2021

Baie dankie aan Lions Club vir die oulik verpakte koekies vir ons inwoners ons waardeer dit opreg.

Dankie
Elizma

29/06/2021

Goeiemore

Ons het n buitengewone versoek vandag.
Van ons personeel is groot kat liefhebbers en versorg n mamma en baba katjies wat agter ons gebou in n bos woon.
Hulle is al so gewoond aan almal van ons.

My versoek vanoggend is of daar dalk enigiemand is wat n kat huisie het wat hulle nie meer gebruik nie of selfs n paar pallets waarop hulle kan slaap om hul net uit die nattigheid te hou.

Enigiets sal waardeer word baie dankie.
Kontak gerus vir Elizma op whatsapp 0710778523.

26/06/2021

Huis Marie Louw is priviĺaged to be part of the Food Drive in Somerset Mall. Thank you so much for all your support.

Photos from ACVV Huis Marie Louw's post 25/06/2021

Baie dankie aan die dogters van Tannie Brand vir hul bydra tot die Winterhoop projek.

Ons verwelkom nog donasies tot en met einde Junie.

Baie dankie
Elizma

18/06/2021

ACVV Huis Marie Louw
Give Hope, Give Warmth during Child Protection Month and this winter by donating Bottles of Ubuntu, blankets, clothes, food, etc. Donations can be dropped off at our office at 18 Fagan street, Somerset West.

Gee Hoop, Gee Warmte gedurende Kinderbeskermingsmaand en hierdie winter deur Bottels Ubuntu, komberse, klere, voedsel, ens. te skenk. Donasies kan afgelewer word by ons kantore, Fagan straat 18, Somerset-Wes.

Photos from ACVV Huis Marie Louw's post 18/06/2021

We would like to thank SPIRE FUND for yet another PPE donation that we have received from them.

Even the smallest contribution helps.

Thank you
Elizma
On behalf of Huis Marie Louw.

24/05/2021

Baie dankie aan Anita van As en haar hekel en brei groepie vir die skenking van slaap sokkies
https://www.facebook.com/groups/434649377963884/?ref=share


Ons waardeer dit opreg.

Elizma

21/05/2021

WELKOM BY HUIS MARIE LOUW SOMERSET-WES

Die fasiliteit verskaf volle versorging aan alle inwoners. As gevolg van Covid-19 epidemie kon geen nuwe inwoners opgeneem word nie.

Na Vlak 1 is 10 inwoners opgeneem.
Tans is daar nogsteeds kamers vir dames beskikbaar op ons boonste vloer.

Ons eenheidskoste sluit volle versorging in.

Kamer met badkamer R11800/maand
Eenmalige Intreefooi R11800
Kamer sonder badkamer R10300/maand
Eenmalige Intreefooi R10300

Maak gerus vandag 'n afspraak om deel te word van ons familie.

Mev Meyer
Bestuurder
Tel: 021 8522347
Epos: [email protected]

30/04/2021

ACVV HUIS MARIE LOUW
Vakantepos
Professionele Verpleegkundige
Rig volledige CV aan
[email protected]

01/04/2021

A big shout-out to for medics for their several donations of PPE items that we have received.

These donations are very welcome and we appreciate your support.

Thank you

Photos from ACVV Huis Marie Louw's post 01/04/2021

Huis Marie Louw is baie Geseënd hierdie Paasfees!!

Baie dankie aan Angi Lizemore en die gemeenskap vir die skenking van 8 pakke paaseiers vir ons inwoners.

Ook n groot dankie aan die Moedergemeente Kerk in Somerset-Wes vir n baie groot finansiële donasie, ons waardeer dit opreg.

Ons hier by Huis Marie Louw wens ieder en elke n Geseënde en veilige Paasnaweek toe.

Blessings
Elizma

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

WELKOM BY HUIS MARIE LOUW SOMERSET-WESDie fasiliteit verskaf volle versorging aan alle inwoners. As gevolg van Covid-19 ...

Website

Address

18 Fagan Street
Cape Town
7130
Other Nonprofit Organizations in Cape Town (show all)
Camp Sonshine Africa Camp Sonshine Africa
Discovery Avenue
Cape Town, 7405

Camp Sonshine Africa's mission is to serve the children of Africa through excellent camps, after sch

Positive Heroes Positive Heroes
Cape Town, WWW.CAUSES.COM/POSITIVEHEROES

Reducing stigma and normalising HIV

Breadline Africa Breadline Africa
1 Platinum Park, Capricorn Park, Muizenberg
Cape Town, 7945

We are dedicated to uplifting Southern Africa’s children through educational infrastructure.

SALT SALT
11 Pinto Road, West Riding
Cape Town, 7441

SALT Projects is a Christian non-profit organisation situated in Cape Town. Established since 2003, we are a community-based organisation assisting Vulnerable individuals through t...

Animal Voice South Africa Animal Voice South Africa
Cape Town, 7129

Rekindling the spirit of care and respect for life.

Pawz & Clawz Newspaper Pawz & Clawz Newspaper
Cape Town, 8000

Matching rescued pets with loving homes....

Hope Ministries - South Africa Hope Ministries - South Africa
No 3 Williams Way, Racecourse, Killarney Gardens
Cape Town

The Key To Happiness Is Faith. Faith Is Born From Hope. And Hope Is What We Bring You. Hope Ministrie

Cheetah Outreach Cheetah Outreach
De Beers Avenue
Cape Town, 7110

Our vision: to promote the survival of the free-ranging Southern African cheetah through Environmental Education and in-situ conservation.

Bonginkosi Educare Centre - Khayelitsha Bonginkosi Educare Centre - Khayelitsha
Mfundisweni Street
Cape Town, 7884

We are an Educare in Khayelitsha for children from birth to Grade "R"

Art of Living Cape Town City Bowl Centre Art of Living Cape Town City Bowl Centre
50 Riebeek Street, 3rd Floor, Unit 4
Cape Town, 8001

Welcome to The Art of Living Foundation's Cape Town City Bowl page.

Common Good Common Good
21 Nelson Road, Observatory
Cape Town, 7925

Common Good is a non-profit organisation responding to local justice issues. Our focus areas are: Ed

TSIBA TSIBA
51 Old Milll Road, Ndabeni
Cape Town, 7405

TSIBA shows what’s possible when business education invests in humans.