Hoeksteenbediening

Hoeksteenbediening

We provide community services to build a strong,broad based support structure to support the children

26/10/2024

Goeie dag will net onder julle aandag bring,dat Hoeksteen Bediening toe gemaak het.Daar sal nie verder posts op die page wees nie.Ons het reeds ñ aankondiging gemaak,dat ons toe is.

23/07/2024

Kangaroo babaklere wat ons as sponsor ontvang het,word deur Dina wat vir ons die laaste volunteers werk doen,Eersterivier se hospitaal oorhandig as ñ skenking.Verpleegster Anand spreek hier haar dankbaarheid aan ons uit.
Dit sal die laaste post wees wat op die page geplaas word.Verdere goed wat nog geskenk moet word,sal op CEO Sophia Louw se persoonlike fb geplaas word.
Baie dankie aan almal wat ons page gelike en gevolg het.Vog ons verder OP Sophia Louw se fb
Jesus Laaike julle
Bly geseend 🙏🙏😇😇🙌🙌

Photos from Hoeksteenbediening's post 23/07/2024

Kangaroo babaklere wat ons as sponsor ontvang het en oor gehad het,is gepak en Dina wat verder volunteers werk vir Hoeksteen Bediening doen het dit by Eersterivier se hospitaal gaan skenk.Baie dankie Dina jy is ñ ware staatmaker❤.Kinders se lyffies gaan lekker warm gehou word😇 en mamma harte gaan lekker bly gemaak word🙌

16/07/2024

Nuus brief
Goeie dag aan almal op ons page
Ons wil net ons dank betuig aan almal wat saam met ons deur die jare gewerk het.

Aan ons sponsors baie dankie dat julle dit vir ons maklik gemaak het,deur jul hulp aan ons te verleen.Kerke,social develepment Mamre,maatskaplikewerksters en polisie Atlantis wat daar was,wanneer ons hul hulp benodig het.Frontline wat ons ook die geleentheid gegee het om kinders na hul te bring,om ñ program saam met hulle te doen.Kinders het nog lank daaroor gepraat,wat vir hul leer saam daar was.
Baie dankie aan die gemeenskap wat ons altyd ondersteun het.Dit het nie ongesiens verby gegaan nie.
Aan al ons volunteers wat op verskillende plekke soos Citrusdal,Klawer ens,beskikbaar was om ons te help wanneer ons daar gekom het.Ons tuis volunteers wat altyd saam beweeg het om te help baie dankie vir jul hulp.
Ons kinders se leuse was team work make a dream work.Glo my ons drome met die hulp van elke kind wat betrokke was,het gewerk.
Aan ons span my werk en jou werk,ons almal se werk was God se werk.

Nou het Hoeksteen Bediening NPO en PBO by die end van ons pad,wat ons gestap het gekom.Ons het as ñ span besluit om ons deure finaal te sluit.
Volg ons page net om te sien wat ons met die goed wat nog oor was gedoen het.Ons sal waar dit gegee word om uit te deel,op ons page plaas.

Alle seenwense aan almal op jul pad vorentoe
Aan die kinders dit wat julle geleer het leef dit vorentoe uit.
Jesus Laake julle
CEO Sophia &Span😇😇😇🙏🙏

18/06/2024

Good memories

Photos from Hoeksteenbediening's post 16/06/2024
16/06/2024

Happy father's day to the man who always puts family first
Dad you've taught me so much about strength,
Kindness and what it means to be a good person wishing fantastic father's day to the greatest dad in the world!
To my role model,my hero and my friend
Happy father's day to all the fathers on our page
Have a bless day❤❤

14/06/2024
Photos from Hoeksteenbediening's post 14/06/2024

Klere wat ons in gekry het 🙌as ñ sponsor,gaan op Kleitjieskraal uit gedeel word🙏Weereens gaan Hoeksteen Bediening mense se harte bly maak😇,want dit reen en mense kry die wasgoed swaar droog🙏

Photos from Hoeksteenbediening's post 12/05/2024

Happy mothersday to all the mothers in the world❤

12/05/2024

Happy mothersday to all the mothers on our page.Have a bless day❤

Photos from Hoeksteenbediening's post 19/04/2024

Ons is steeds besig met die maak van matte.Dit vorder nou baie vinnig.Baie opgewonde om te sien hoe die volgend een wat klaar kom gaan lyk.Daar is elke keer ñ verskillende patroon,soos nuwe iedees navore kom.Well done kids

Photos from Hoeksteenbediening's post 02/04/2024

Ons gaan so 20 van die matte gee as skenkings.Kinders is baie op gewonde oor hul hande werk.Well done kids

Photos from Hoeksteenbediening's post 22/03/2024

The children is busy prepring the bottles for the school holiday art education program.

Photos from Hoeksteenbediening's post 16/03/2024

Strips wat as sponsors ontvang was,ons is steeds besig om matte daarmee te maak.

Photos from Hoeksteenbediening's post 10/03/2024

Vroeg al besig 😊met die maak van moedersdag 😇geskenke.Nog ver 🙏van klaar af❤

Photos from Hoeksteenbediening's post 10/03/2024

Materiaal wat as sponsor ontvang was,was gebruik om geestelike dansrokke vir kinders te maak.Hulle gaan die woord in hul kerk deur sang en dans uitbeeld.Go for that girls en beeld julle talent uit❤🙏🙌

Photos from Hoeksteenbediening's post 30/11/2023

Vandag klere weg geneem Darling toe😇 waar sus Fiela weer mense se harte bly gaan maak op die plaas❤

22/11/2023

Jesus is coming are you ready to see the king of King,the Lord of Lord🙌🙏❤

Photos from Hoeksteenbediening's post 25/10/2023

Nuwe beginsels

Photos from Hoeksteenbediening's post 28/08/2023

Baie dankie Jessica vir al jou harde werk in die organisasie.Tshirts wat ons laat maak het,het sy gister uit gedeel.Ons maak kinderharte bly en sit 😊smile op ñ kind se gesig.

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Kangaroo babaklere wat ons as sponsor  ontvang het,word deur Dina wat vir ons die laaste volunteers werk doen,Eersterivi...
Good memories
Happy mothersday to all the mothers on our page.Have a bless day❤
He is busy with his painting.Just do it❤
Busy with the art education project.He love painting
MusiekJessie het ons verrigtinge af gesluit met die liedJesus kom in die môre.
Jeneke het ons vermaak met ñ geestelike dans by ons jaarlikse afsluiting.
Christ foundation for kids project

Telephone

Address


Cape Town
7349

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00
Other Nonprofit Organizations in Cape Town (show all)
Camp Sonshine Africa Camp Sonshine Africa
Discovery Avenue
Cape Town, 7405

Camp Sonshine Africa's mission is to serve the children of Africa through excellent camps, after sch

Positive Heroes Positive Heroes
Cape Town, WWW.CAUSES.COM/POSITIVEHEROES

Reducing stigma and normalising HIV

Breadline Africa Breadline Africa
1 Platinum Park, Capricorn Park, Muizenberg
Cape Town, 7945

We are dedicated to uplifting Southern Africa’s children through educational infrastructure.

SALT SALT
11 Pinto Road, West Riding
Cape Town, 7441

SALT Projects is a Christian non-profit organisation situated in Cape Town. Established since 2003, we are a community-based organisation assisting Vulnerable individuals through t...

Radio Workshop Radio Workshop
Corner Portswood And Dock Road
Cape Town, 8001

Founded as the Children's Radio Foundation in 2006.

Animal Voice South Africa Animal Voice South Africa
Cape Town, 7129

Rekindling the spirit of care and respect for life.

Pawz & Clawz Newspaper Pawz & Clawz Newspaper
Cape Town, 8000

Matching rescued pets with loving homes....

Hope Ministries - South Africa Hope Ministries - South Africa
No 3 Williams Way, Racecourse, Killarney Gardens
Cape Town

The Key To Happiness Is Faith. Faith Is Born From Hope. And Hope Is What We Bring You. Hope Ministrie

Cheetah Outreach Cheetah Outreach
De Beers Avenue
Cape Town, 7110

Our vision: to promote the survival of the free-ranging Southern African cheetah through Environmental Education and in-situ conservation.

Bonginkosi Educare Centre - Khayelitsha Bonginkosi Educare Centre - Khayelitsha
Mfundisweni Street
Cape Town, 7884

We are an Educare in Khayelitsha for children from birth to Grade "R"

Art of Living Cape Town City Bowl Centre Art of Living Cape Town City Bowl Centre
50 Riebeek Street, 3rd Floor, Unit 4
Cape Town, 8001

Welcome to The Art of Living Foundation's Cape Town City Bowl page.

Common Good Common Good
21 Nelson Road, Observatory
Cape Town, 7925

Common Good is a non-profit organisation responding to local justice issues. Our focus areas are: Ed