Getuienisaksie / Witness Ministry

Getuienisaksie koรถrdineer en bestuur โ€™n aantal belangrike sinodale getuie To serve and witness in unity in and from Africa

25/08/2024

๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ! ๐Ÿ“–๐ŸŒฟ

๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ! ๐Ÿ“–๐ŸŒฟ

Kaapkerk vertel Godstories. Stories wat ons vertel hoe God gewone mense gebruik om sy werk in die wรชreld te doen. ๐Ÿ’–

๐Ÿ”— https://mailchi.mp/kaapkerk/vrydagnuus-23-aug-17984189?e

Nog stories van inspirasie waarna jy kan uitsien in hierdie uitgawe:
๐ŸŒฟ Saam by die moderamen: Luister, getuig, dienโ€ฆ
๐ŸŒฟ Ryno Els van Toringkerk praat oor jongmense en geloof
๐ŸŒฟ Braam Hanekom getuig wat kan gebeur wanneer die kerk opstaan (SAFCEI)
๐ŸŒฟ NG Kerk Piketberg brei missionaal!
๐ŸŒฟ CLF (Christian Literature Fund) en Youth4Life wys God se liefde in aksie.
๐ŸŒฟ La Rochelle Gemeente vertel oor wanneer โ€œkerk toe gaanโ€ meer word as net โ€˜n erediens.

Lekker lees en onthou om hierdie met jou mense te deel! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ’ก

25/08/2024

โ€™n Venster op God se wรชreld

As ons so na die wรชreld om ons kyk, lyk dit asof daar oral vlamme van geweld, rassehaat, volksmoord en naywer om die magtigste politieke pos ter wรชreld daagliks toeneem. Jy wonder dan waar ons stem en dade as daarwerklike vredesvegters as navolgers van Christus gehoor en gesien kan word?

Ons deel graag hoe ons susterskerk in Japan, die Reformed Church in Japan, nie verder kon stilbly nie. โ€œOns staan vir vrede en ons wil hรช julle moet vir vrede staan soos wat julle 80 jaar gelede in die grondwet verklaar het.โ€ So lui die vredesverklaring wat die RCJ ook aan die Japannese regering uitgereik het. Dit lui verder: โ€œOns (die RCJ) doen dit nie vanuit โ€™n magsposisie nie, maar as minderheidsgroep vanuit โ€™n randposisie; ons doen dit met dapper nederigheid.โ€

So vertel dr Stรฉphan van der Watt, sendeling-predikant van die RCJ en getroud met Carina, dogter van Japansendelinge Tobie en Annalie de Wet. Die RCJ word vanuit Suid-Afrika ondersteun deur Missie Japan, โ€™n gesamentlike getuienisaksie van die NG Kerk en ander Gereformeerde kerke in Suid-Afrika wat in noue vennootskap met die RCJ werk. Stรฉphan is ook dosent in missiologie en praktiese teologie aan die Kobe Reformed Theological Seminary. โ€œDit het alles te make met die missio Dei; dis God se vrede. Dis die geregtigheid van God wat moet seรซvier. Ons is as sy bedienaars van vrede en versoening geroep.โ€ Hy en sy gesin is tans op besoek in Suid-Afrika en hy was ook onlangs โ€™n spreker van โ€™n sendingkonferensie in Bloemfontein.

Lees meer daaroor HIER: https://www.ngkerkvrystaat.co.za/sendingkonferensie-n-venster-op-god-se-wereld-2/.

Foto: Dr Stรฉphan van der Watt tydens sy optrede in Bloemfontein.

Kaapkerk Missie Japan CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media Kerkbode

Ons bid vir die skepping: Seisoen van Skepping & Nasionale Boomplantweek 25/08/2024

Seisoen van Skepping & Nasionale Boomplantweek

Kom ons raak as gemeentes, skole en lidmate deel van die opwindende lentetyd wat voorlรช waartydens twee groot Eko-projekte gevier word, naamlik Boomplantweek (1 tot 7 September) en Die Seisoen van Skepping vir die maand van September.

Die gee aan ons โ€™n besondere geleentheid om ons verbondheid aan die aarde te vier en ons verantwoordelikheid teenoor die natuur te herbevestig.

Kyk gerus na hierdie video van ons Dewald Hoffmann, taakspanbestuurder van ons Groenspan, en bid saam met hom vir hierdie besondere eko-geleenthede.

https://www.youtube.com/watch?v=N7KK8iFl4QU

Kaapkerk CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media Kerkbode

Ons bid vir die skepping: Seisoen van Skepping & Nasionale Boomplantweek Vir meer inligting oor die Seisoen van skepping, besoek gerus:https://getuienis.christians.co.za/seisoen-van-skepping-together4creation/Alle vrae, oordenking...

25/08/2024

โ€œEk is nou keelvol!โ€

โ€œNatuurrampe gaan vanweรซ klimaatsverandering meer intens en meer dikwels in die toekoms voorkom. Dit gaan ons almal se verhoudinge onder druk sit. Ons sal moet leer hoe om ons eie en mekaar se keelvol-gevoelens te erken en te bestuur.โ€ So waarsku David Botha, eko-korrespondent van ons Groenspan, oor hoe die effek van natuurrampe en weerstoestande โ€™n invloed op ons onderlinge verhoudings kan hรช.

โ€œHierdie feite stel die ekumeniese kerk voor groot uitdagings. Geestesgesondheid en verhoudings is immers wesenlik deel van die kerk se agenda. Een van die terreine waar die kerk ernstig oor hierdie uitdagings sal moet d**k en beplan, is teologiese opleiding. Leiers van geloofsgemeenskappe sal vir die groter en intenser-wordende very much reality en die impak daarvan toegerus moet word.โ€

Lees meer daaroor HIER: https://getuienis.christians.co.za/2024/08/20/ek-is-nou-keelvol/.

Kaapkerk Bybel-Media CLF (Christian Literature Fund) Kerkbode

"Hy laat armes uit die stof opstaan" - Mxolisi se storie - Getuienisaksie 16/08/2024

โ€œHy laat armes uit die stof opstaanโ€ โ€“ Mxolisi se storie

Onderwysers kan 'n kind maak of breek. As jy egter jou klaskamer as die plek beskou wat Christus aan jou toevertrou het om heel te maak, op te hef en kinders in hulself te laat glo en te bemagtig, is dit nie net tot groot seรซn vir daardie kind nie, maar ook vir sy of haar hele gemeenskap, ons mooi land en ook uiteindelik vir die hele wรชreld.

As so 'n onderwyseres dan uit die bloute 'n boodskappie ontvang om te laat weet: ek het dit gemaak, wil jou hart bars van vreugde!

Dรญt is die storie van Mxolisi Ndlovu ... : https://getuienis.christians.co.za/2024/08/12/hy-laat-armes-uit-die-stof-opstaan-mxolisi-se-storie/

Kaapkerk Bybel-Media CLF (Christian Literature Fund) Kerkbode URCSA CAPE

"Hy laat armes uit die stof opstaan" - Mxolisi se storie - Getuienisaksie ย  Onderwysers kan โ€˜n kind maak of breek. As jy egter jou klaskamer as die plek beskou wat Christus aan jou toevertrou het om heel te maak, op te hef en kinders in hulself te laat glo en te bemagtig, is dit nie net tot groot seรซn vir daardie kind nie, maar ook vir sy [โ€ฆ]

16/08/2024

Om as Japannees oor die drumpel van โ€™n kerk te stap

โ€œAlleen-sendelinge wat in โ€™n land en kultuur soos Japan werk, weet wat dit regtig beteken wanneer iemand vir die eerste keer oor die drumpel van โ€™n kerk stap en โ€™n erediens bywoon. Dit alleen is โ€™n wonderwerk wat sendelinge nie gereeld beleef nie, dalk weinig of selfs nooit โ€ฆโ€

So vertel ds Tobie de Wet, wat weer onlangs saam met sy vrou, Annalie, geroep is om in diens van Missie Japan daar te gaan bedien. So โ€™n wonderwerk het die afgelope week gebeur toe โ€™n Japannese vrou aan hom geskryf het dat sy โ€™n erediens bygewoon het en wat dit vir haar beteken het en waarom sy nou meer van God wil leer.

Lees meer daaroor HIER: https://bit.ly/3X79RIf.

Kaapkerk Bybel-Media CLF (Christian Literature Fund) Kerkbode Missie Japan

16/08/2024

Nasionale Boomplantweek

Vanaf 1 tot 7 September vier ons Nasionale Boomplantweek. Ons Groenspan nooi alle gemeentes uit om deel van hierdie opwindende eko-projek te word.

Ds Dewald Hoffman, taakspanbestuurder van ons Taakspan Ekologie (Die Groenspan) verduidelik: โ€œDie doel van hierdie projek is dat jul gemeente self by die aanplant van bome betrokke raak in plaas daarvan dat die Groenspan dit namens julle doen. Ons Groenspan wil graag bome skenk volgens die aansoeke wat ons van julle ontvang. Omdat ons ล‰ beperkte begroting het, kan ons ongelukkig nie vooraf sรช hoeveel bome of watter soorte ons beskikbaar sal hรช nie, maar sal ons bes probeer om volgens julle behoeftes bome te verskaf. Omdat dit ล‰ gemeenskapsprojek is, wil ons hรช julle moet gebruik maak van ล‰ plaaslike kwekery.

Stuur asseblief jou vorm aan ons voor 26 Augustus. Die aansoekvorm kan HIER afgelaai word: https://bit.ly/46QBxnP.

"Mag September โ€™n maand wees van groen blare en vuil hande!โ€

Kaapkerk CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media

16/08/2024

๐’๐ญ๐จ๐ฉ ๐š๐ฅ๐ฅ๐ž๐ฌ ๐ฐ๐š๐ญ ๐ฃ๐ฒ ๐๐จ๐ž๐ง ๐ž๐ง ๐ฅ๐ž๐ž๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐ฌ๐ž ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ! ๐Ÿคฒ

๐’๐ญ๐จ๐ฉ ๐š๐ฅ๐ฅ๐ž๐ฌ ๐ฐ๐š๐ญ ๐ฃ๐ฒ ๐๐จ๐ž๐ง ๐ž๐ง ๐ฅ๐ž๐ž๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐ฌ๐ž ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ! ๐Ÿคฒ

๐Ÿ”— https://mailchi.mp/kaapkerk/vrydagnuus-16-aug-17984106

๐‡๐จ๐จ๐Ÿ๐š๐ซ๐ญ๐ข๐ค๐ž๐ฅ van die week ๐Ÿ‘‰ In 'n wรชreld vol gebrokenheid openbaar God sy liefde op onverwagte maniere โ€“ selfs in die gesig van fisiese verval. ๐ŸŒŸ NG Kerk Bellville-Vallei ervaar die krag van God se genade te midde van hul gebroke kerkgebou. Lees Chris Wheeler se kragtige getuienis oor hoe God hulle in hul grootste uitdagings ontmoet.

Mag hierdie uitgawe jou herinner om barmhartigheid as dissipel van Jesus uit te leef en dat jy geroep is om sy hande en voete op aarde te wees. ๐Ÿคฒโœจ

16/08/2024

URCSA Kaapland plaas visier op die ontwikkeling van nuwe geloofsgemeenskappe.

As jy luister na van die VGK-afgevaardigdes se terugvoerings wat die onlangse NGGO (Nuwe Geloofsgemeenskapsontwikkeling) -werkswinkel in Rondebosch bygewoon het, besef jy hรณรฉ nodig hierdie soort opleiding is. โ€œOns visie moet verander,โ€ en โ€œOns moet dit met ons gemeentes en veral die leierskap deel,โ€ was van die enkele opmerkings na die werkswinkel. โ€œOns het leiding nodig en ons hoop daar is โ€™n opvolg hiervan op ons reis hiermee.โ€

Lees meer oor diรฉ besondere werkswinkel wat deur ds Ronald Noemdoe gefasiliteer en deur ds Gustav Meyer bygestaan is HIER: https://bit.ly/4cp82dT.

Kaapkerk CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media

12/08/2024

Bekendstelling: Ds. Jaco Botha
Hugenote Kollege maak met trots bekend dat ds. Jaco Botha vanaf 1 Augustus 2024 aangestel is by Die Hugenote Kollege in Wellington om nuwe kwalifikasies in teologiese opleiding vir lidmate te ontwikkel en as koรถrdineerder van die sertifikaat-programme in Teologie, waaronder die Bedienaarskursusse, op te tree.

Hy is ook die voorsitter van Getuienisaksie se Taakspan Afrika Ekumene'

Bekendstelling: Ds. Jaco Botha

Hugenote Kollege maak met trots bekend dat ds. Jaco Botha vanaf 1 Augustus 2024 aangestel is by Die Hugenote Kollege in Wellington om nuwe kwalifikasies in teologiese opleiding vir lidmate te ontwikkel en as koรถrdineerder van die sertifikaat-programme in Teologie, waaronder die Bedienaarskursusse, op te tree. Hugenote Kollege fokus daarop om hoรซ gehalte teologiese vorming toeganklik te maak vir lidmate en gelowiges van verskeie denominasies.

Jaco finaliseer tans sy PhD in die interdissiplinรชre vakgebiede van Praktiese Teologie by Radboud Universiteit in Nijmegen en Sistematiese Teologie by die Universiteit van Stellenbosch. As leraar in die NG Kerk is Jaco ook voorsitter van die Taakspan Afrika Ekumene en dien in die uitvoerende bestuur van die Diensgroep Getuienis. Hierdie werk handel rondom die werksaamhede van die NG Kerk Weskaap Sinode in verskeie Afrika lande en fokus op teologiese onderrig, gesondheidsorg, onderwys en sending.

Jaco het sy Meestersgraad met lof aan die Universiteit Stellenbosch behaal met โ€™n fokus op Missionale Teologie en die beleid van die NG Kerk. Verder het hy ook verskeie akademiese publikasies onder sy naam wat handel oor missionale ekklesiologie, geweld en publieke teologie. Hy was ook voorheen leraar by die Herenigde Gemeente van die VG Kerk en die NG Kerk op Bredasdorp.

Tans handel Jaco se navorsing oor die ontwikkeling van โ€™n nuwe missionale praktyk met die naam Inreik wat fokus op die formasie van dissipelskap deur oor grense te beweeg. Hierdie navorsing is beide empiries en teoreties van aard. Inreik as โ€™n nuwe praktyk is ontwerp en die impak daarvan op die formasie van jongmense getoets. Hierdie navorsing word tans ook verder ontwikkel in gemeentes van die Weskaap Sinode deur die Sentrum van Sosiale Innovasie by Hugenote Kollege.

09/08/2024

๐Ÿ“ฐ ๐‰๐ฒ ๐ฐ๐ข๐ฅ ๐ง๐ข๐ž ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐ฌ๐ž ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ (๐ฉ๐ซ๐จ๐ฉ๐ฏ๐จ๐ฅ ๐ก๐จ๐จ๐ฉ ๐ž๐ง ๐ข๐ง๐ฌ๐ฉ๐ข๐ซ๐š๐ฌ๐ข๐ž) ๐ฆ๐ข๐ฌ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ง๐ข๐ž! ๐Ÿคฉ

๐Ÿ“ฐ ๐‰๐ฒ ๐ฐ๐ข๐ฅ ๐ง๐ข๐ž ๐ก๐ข๐ž๐ซ๐๐ข๐ž ๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐ฌ๐ž ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ (๐ฉ๐ซ๐จ๐ฉ๐ฏ๐จ๐ฅ ๐ก๐จ๐จ๐ฉ ๐ž๐ง ๐ข๐ง๐ฌ๐ฉ๐ข๐ซ๐š๐ฌ๐ข๐ž) ๐ฆ๐ข๐ฌ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ง๐ข๐ž! ๐Ÿคฉ

Hierdie week dra ons ons nuusbrief met liefde op aan al ons wonderlike vroulike lesers! ๐Ÿ’– Weet dat ons jou waardeer en erken vir die kragtige rol wat jy elke dag speel in jou gesin, jou gemeente en jou gemeenskap. ๐ŸŒ

Kry jou dosis VrydagNuus hier: https://mailchi.mp/kaapkerk/vrydagnuus-9-aug-202417983973 ๐Ÿ“–โœจ

09/08/2024

VROUEMAAND: Super-ma's is nie perfek nie

"Ouers, veral die maโ€™s, is onder soveel druk om alles perfek te doen, maar dis onmoontlik. Vroue voel maklik hulle misluk in hul poging om ekologies volhoubaar hul baba groot te maak,โ€ sรช Marizanne Pfeil-Wessels, lid van ons Groenspan en predikant van die NG Kerk De Aar. Sy stel egter voor dat jy klein kan begin deur eers net op een volhoubare aspek te fokus.

Lees meer daaroor HIER: https://bit.ly/3WFGI5n.

Kaapkerk CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media

Photos from Getuienisaksie / Witness Ministry's post 07/08/2024

M A L A W I
Fishers, Trainers & Senders (FTS)

Incrent Levison was born with bilateral radial club hands, resulting in short upper arms and limited gripping abilities.

FTS Ministries is committed to supporting Increntโ€™s medical and educational needs. Their efforts focus on improving his quality of life through access to medical care, enhancing his school experience, and fostering skills like computer literacy.

Read more about Incrent's journey HERE: https://bit.ly/3WVeaq3

02/08/2024

๐—ฉ๐—ฅ๐—ฌ๐—ฃ๐—ข๐—ฆ-๐—จ๐—œ๐—ง๐—š๐—”๐—ช๐—˜ ๐Ÿญ๐Ÿฎ | ๐Ÿฎ ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฐ
โžก https://ngkerkvrystaat.aflip.in/VRYPOS-UITGAWE12-2024.html

๐—ฉ๐—ฅ๐—ฌ๐—ฃ๐—ข๐—ฆ-๐—จ๐—œ๐—ง๐—š๐—”๐—ช๐—˜ ๐Ÿญ๐Ÿฎ | ๐Ÿฎ ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฐ
โžก https://ngkerkvrystaat.aflip.in/VRYPOS-UITGAWE12-2024.html

saam en deel asseblief hierdie uitgawe met jou mense.

02/08/2024

๐Ÿ“ข ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ: ๐‰๐จ๐ฎ ๐ฐ๐ž๐ž๐ค๐ฅ๐ข๐ค๐ฌ๐ž ๐ข๐ง๐ฌ๐ฉ๐ข๐ซ๐š๐ฌ๐ข๐ž ๐ก๐ž๐ญ ๐ฉ๐š๐ฌ ๐ ๐ž๐ฅ๐š๐ง๐!
Ons jongste nuusbrief is hier en dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie! ๐Ÿ˜ Hierdie week se nuusbrief is propvol hoop, geloof en samesyn โ€“ 'n perfekte begin vir Barmhartigheidsmaand รฉn Vrouemaand wat vandag afskop!
๐Ÿ”— https://mailchi.mp/kaapkerk/vrydagnuus-aug-17983881...

๐Ÿ“ข ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ: ๐‰๐จ๐ฎ ๐ฐ๐ž๐ž๐ค๐ฅ๐ข๐ค๐ฌ๐ž ๐ข๐ง๐ฌ๐ฉ๐ข๐ซ๐š๐ฌ๐ข๐ž ๐ก๐ž๐ญ ๐ฉ๐š๐ฌ ๐ ๐ž๐ฅ๐š๐ง๐!

Ons jongste nuusbrief is hier en dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie! ๐Ÿ˜ Hierdie week se nuusbrief is propvol hoop, geloof en samesyn โ€“ 'n perfekte begin vir Barmhartigheidsmaand รฉn Vrouemaand wat vandag afskop!

๐Ÿ”— https://mailchi.mp/kaapkerk/vrydagnuus-aug-17983881?e=a1f2acdac0

Maak seker jy lees hierdie week se uitgawe wat begin met Tilana Meyer-Morkel wat deel hoe hulle 'n jong seun, Adrian Swart, ingeneem het en sy ongelooflike reis na die Olimpiese Spele. ๐Ÿ…โœจ

02/08/2024

Helga Beyers is โ€˜n prokureur in Worcester. Sy vertel ons vroeรซr vandag oor wat gisteraand by hul kooroefening gebeur het.

87 Ways To Be More Eco-Friendly Starting Today (2022 Edition) 02/08/2024

V R O U E M A A N D
Beplan โ€™n meer eko-vriendelike klerekas

Augustus is Vrouemaand en bied aan ons as vroue โ€™n gulde geleentheid om โ€™n lewensveranderende impak op ons samelewing en veral ons huishoudings te maak. As navolgers van Christus is dit belangrik om oral waar moontlik die gesindheid van โ€™n eko-vriendelike lewenswyse prakties uit te leef. As vroue is ons dikwels nie net die beplanner en aankoper van ons eie klerekas nie, maar ook diรฉ van ons gesin.

Hierdie week fokus ons op die verantwoordelike aankoop van nuwe klere. Voordat jy weer klerewinkels toe gaan, vra jouself die volgende af: Sal ek hierdie kledingstuk meer as dertig keer dra? Kan ek dalk soortgelyke klere by โ€™n goeie tweedehandse winkel koop? (Leerprodukte en jeans is byvoorbeeld goeie keuses.)
Lees meer hier - https://bettergoods.org/how-to-be-eco-friendly/

Kaapkerk Bybel-Media URCSA CAPE

87 Ways To Be More Eco-Friendly Starting Today (2022 Edition) Facts don't lie: climate change is real and human activities are the leading cause. As we continue to emit greenhouse gases and contribute to the increase in

Ontmoeting met die Heiliges Bernardus van Clairvaux 02/08/2024

Ontmoeting met Heiliges โ€“ Bernardus van Clairvaux

Soos voorheen oor die Ontmoeting met die Heiliges-reeks genoem, het dr Lisel Joubert, verbonde aan die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, op Donderdag 18 Julie die derde aflewering in diรฉ reeks via Microsoft Teams aangebied.

Hierdie keer het dit gegaan oor Bernardus van Clairvaux. Hy is gebore uit โ€™n adellike familie in Boergondiรซ, Frankryk, as die derde van sewe kinders en sluit op 20-jarige ouderdom aan by die klooster van Cรฎteaux. Op 25-jarige ouderdom word hy versoek om โ€™n klooster by Clairvaux te begin. Met sy dood in 1153 het hy alreeds 70 gemeenskappe geรฏnisieer plus 164 geaffilieerde kloosters gestig. Diรฉ mensliewende priester het veral die belangrikheid van elkeen se Christelike roeping en ook die monastiese roeping om dit uit te leef, beklemtoorn.

Kyk gerus na hierdie baie besondere aanbieding oor sy lewe en die betekenis daarvan HIER: https://bit.ly/3LMRKAX
_______________________________

Die laaste Ontmoeting met Heiliges-aanbieding sal handel oor Hadewijch van Brabant op 10 Oktober.
Registreer HIER: https://bit.ly/3yo6fb5
Navrae: Ds Barnard Steyn | [email protected]

Kaapkerk CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media URCSA CAPE

Ontmoeting met die Heiliges Bernardus van Clairvaux

01/08/2024

F O O T B A L L
COACHING COURSE

When coaches step up and fill a father's void.

Kaapkerk Bybel-Media URCSA CAPE CLF (Christian Literature Fund)

29/07/2024

๐’๐ข๐ž๐ง ๐ก๐จ๐ž ๐๐ข๐ž ๐ค๐ž๐ซ๐ค ๐ญ๐š๐ฌ๐›๐š๐š๐ซ ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐ฌ๐ž ๐ฏ๐ซ๐ž๐ฎ๐ ๐๐ž ๐ฎ๐ข๐ญ๐ฅ๐ž๐ž๐Ÿ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐ฃ๐จ๐ง๐ ๐ฌ๐ญ๐ž ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ! ๐Ÿ“–โœจ
๐Ÿ”— https://mailchi.mp/kaapkerk/vrydagnuus-26-julie-17981620...

๐’๐ข๐ž๐ง ๐ก๐จ๐ž ๐๐ข๐ž ๐ค๐ž๐ซ๐ค ๐ญ๐š๐ฌ๐›๐š๐š๐ซ ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐ฌ๐ž ๐ฏ๐ซ๐ž๐ฎ๐ ๐๐ž ๐ฎ๐ข๐ญ๐ฅ๐ž๐ž๐Ÿ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐ฃ๐จ๐ง๐ ๐ฌ๐ญ๐ž ๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ! ๐Ÿ“–โœจ

๐Ÿ”— https://mailchi.mp/kaapkerk/vrydagnuus-26-julie-17981620?e=a1f2acdac0

โœจ Ds. Mikal Barnes (NG Kerk Oosterlig in Pretoria) getuig oor die ongelooflike eenheid tussen Afrikaanse witmense, Zoeloes en Zambiรซrs wat hy by die Makhathini-uitreike ervaar.
โœจ Lees hoe die Centre for Public Witness / Sentrum vir Publieke Getuienis evangelisasie laat ontvlam by die konferensie wat hulle hierdie week by Stellenberg Gemeente gehou het.
โœจ Jenny MacMaster deel haar kragtige getuienis en die lewenservarings wat haar passie vir evangelisasie aangevuur het.
โœจ d**kjeug beantwoord hierdie vraag in hulle jongste podcast: Wat doen ons dan wanneer kinders ongereeld kategese bywoon?
โœจ Gendergeregtigheid Taakspan nooi ons om in Vrouemaand saam met hulle te reis deur vier Bybelstudies oor naamlose vroue in die Bybel wat ons herinner aan ons waarde, al ken niemand eers ons naam nie.
โœจ Lees oor hoe jy kan deelneem aan ons Groenspan (Getuienisaksie / Witness Ministry) se Plastiekvrye Julie-kompetisie waarin jy die kans staan om R3000 te wen!
โœจ VBO - Voortgesette Bedieningsontwikkeling het 'n hele rits geleenthede om dominees toe te rus en te ontwikkel!
โœจ Ons inspirasie vir die week is die mense agter Missie Japan.

En nog vele meer. ๐Ÿ˜‰ Geniet hierdie uitgawe en onthou om dit met jou mense te deel! ๐Ÿ™Œ

26/07/2024

M A K H A T H I N I K Z N

Waar daar gebou word aan die eenheid in Christus

"Vanjaar het ons werklik iets wonderliks hiervan ervaar. Die eenheid wat ons hierdie jaar tussen Afrikaanse witmense, Zoeloes en Zambiรซrs ervaar het, is ongelooflik. Ons noem mekaar broer en suster, familie in Christus en dit gee my soveel hoop vir ons pragtige land. En hierdie eenheid, volgens Jesus, is van kardinale belang, want dit is een van ons belangrikste getuienisse van Jesus se oproep tot 'n nuwe lewe!โ€ So getuig ds Mikal Barnes, leraar van die NG Kerk Oosterliggemeente, Pretoria, wat die afgelope tien jaar op uitreike na Makhathini gaan.

Lees meer oor sy besondere Makhathini-ervaring HIER: https://bit.ly/4cWAmpe.

Foto: Mikal Barnes in 2014 tydens sy eerste Makhathini-uitreik met โ€™n hoender as geskenk nadat hy vir die eerste keer in sy lewe die evangelie met iemand gedeel het.

CLF (Christian Literature Fund) Kerkbode Bybel-Media Kaapkerk

Plastiekvrye Julie WEEK 3 26/07/2024

P L A S T I E K V R Y E
J U L I E

Vermy plastiekbekers/โ€“ koppies

Verlede week het ons julle van ons opwindende Plastiekvrye Julie-kompetisie vertel. (Lees HIER meer oor die kompetisie: https://bit.ly/3Lrz897.)

Jy staan โ€™n kans om โ€™n geskenkpak ter waarde van R3 000 te wen (indien jy aan al drie hierdie uitdagings deelneem) of geskenkpakke ter waarde van R500 vir elke individuele uitdaging waaraan jy deelneem.

Hierdie is week 3 waartydens ons fokus op die plastiekvrye gewoonte om plastiekbekers en -koppies sover moontlik te vermy.

Kyk gerus na die video HIER en doen jou deel vir ons mooi aarde: https://bit.ly/3Sqd4Qb

CLF (Christian Literature Fund) Kaapkerk Kerkbode Bybel-Media

Plastiekvrye Julie WEEK 3 Verlede week het ons julle van ons opwindende Plastiekvrye Julie-kompetisie vertel en om plastiekstrooitjies en -bottels sover moontlik te vermy. Hierdie wee...

Photos from Getuienisaksie / Witness Ministry's post 26/07/2024

Hoe begin ons die gesprek oor Missionale Transformasie in gemeentes?

Baie gemeentes en predikante besef hierdie is โ€™n belangrike gesprek, indien nie diรฉ belangrikste nie, wat hulle moet begin of hervat, maar nie weet waar en hoe nie.

Gedurende die week van 17 Junie vanjaar, het ds Stephen Pedro, bestuurder van Getuienisaksie se Taakspan Gemeentegetuienis, met โ€™n groep predikante, proponente en ouderlinge te VGK Goudini bymekaargekom om juis aandag aan hierdie vraag en behoefte te gee.

Tydens hierdie geleentheid het hy twee werkswinkels, naamlik een oor die Missionale Gespreksbord (The Missional Conversational Board)- en een oor Kontekstuele Bybelstudie (Contextual Bible Study) aangebied.

Lees meer daaroor HIER: https://bit.ly/4denomo.

Kaapkerk Kerkbode CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media

25/07/2024

M A L A W I

The amazing story of CHISEMA SCHOOL

The story of Chisema school is one of many stories that we can share with you, but it is also our hope
that this will encourage you, that even if the journey seems long to see change and/or progress, it is so
important to remind ourselves that we do this in obedience to God and to keep our eyes set on the
bigger goal to accomplish without ignoring the little things that we encounter every day.

Read more about it: https://bit.ly/46ocIiP

Photo: Louise Laubscher (centre) with two members of the school committee

Kaapkerk CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media Kerkbode NG Kerk Vrystaat

2024.07.25 Missie Japan Nuusflits 25/07/2024

M I S S I E J A P A N

Lees meer oor ons nuutste nuus, vanuit Suid-Afrika, met ons vyfde deputasie besoek wat einde se kant toe staan, en 'n groep uit Japan wat binnekort op pad is vir 'n diakonale studietoer:

2024.07.25 Missie Japan Nuusflits In hierdie nuusflits deel ek oor enkele gebeure, wat wรกs en wat kรณm, uit ons besoek aan Suid-Afrika. Ons het net mooi twee maande gelede veilig in Kaapstad aangekom nรก โ€˜n betekenisvolle werks- en studietyd in Skotland en Oxford (by OCMS). Danksy die oop hande en harte van familie en vriende, wa...

Photos from Getuienisaksie / Witness Ministry's post 24/07/2024

COMMUNITAS bied aan 'n tweedag-werksinkel oor die Christelike boodskap van verlossing soos verwoord in die bede "Verlos ons van die Bose".

REGISTREER HIER:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSciSOjq4sFOjRZO4vGHYNJR_cE0pWBB5FLNHG3xY3NbY2iBqw/viewform

24/07/2024

C O M P E T I T I O N
Plastic Free July โ€“ win up to R3 000!

You stand a chance to win a gift package worth R3,000 โ€“ or gift packages worth R500 for each individual challenge you participate in.

Read more about it HERE: https://bit.ly/3y72hDN

Kaapkerk CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media

Plastic Free July Competition - win up to R3 000! - Witness Ministry You stand a chance to win a gift package worth R3,000 (if you participate in all three of these challenges โ€“ see videos below โ€“ or gift packages worth R500 for each individual challenge you participate in. VIDEOS Week 1 Week 2 Week 3 HOW DOES IT WORK?

19/07/2024

๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ! ๐Ÿ“–๐Ÿ™Œ
๐Ÿ”— https://mailchi.mp/kaapkerk/vrydagnuus-19-julie-17981104...

๐•๐ซ๐ฒ๐๐š๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ! ๐Ÿ“–๐Ÿ™Œ

๐Ÿ”— https://mailchi.mp/kaapkerk/vrydagnuus-19-julie-17981104?e=a1f2acdac0

Hoogtepunte om na uit te sien in hierdie uitgawe:

โœจ Lees meer oor die krag van musiek op 'n gemeenskap met Joshua Pietersen se storie, 'n lid van die Young Royal Shepherds Christmas Band .
โœจ Honderde tieners het onlangs in 'n NG Kerk in Riversdal bymekaargekom, om die Here in eenvoud en opregtheid te aanbid.
โœจ Die Here hou Self sy kerk in Msinga KZN in stand.
โœจ Sien jy rus, Sabbat en slaap as noodsaaklike komponente van jou lewe met Jesus? Lees meer.
โœจ Leraars en gemeenteleiers, leer by ander en deel jou ervaring oor hoe verskillende generasies mekaar se geloof wedersyds kan vorm. | d**kjeug
โœจ Kerkbode-artikel: Gemeenskap staan mooi saam, sรช NG Gemeente Citrusdal dominee.
โœจ Groote Kerk Kaapstad herdenk 350 jaar van Krotoa.

En nog vele meer! Lekker lees en onthou om hierdie Godstories met jou mense te deel. ๐Ÿ˜‹

19/07/2024

PLASTIEKVRYE JULIE โ€“ KOMPETISIE: Week 2

Verlede week het ons julle van ons opwindende Plastiekvrye Julie-kompetisie vertel.

Jy staan dan โ€™n kans om โ€™n geskenkpak ter waarde van R3 000 te wen (indien jy aan al drie hierdie uitdagings deelneem) of geskenkpakke ter waarde van R500 vir elke individuele uitdaging waaraan jy deelneem. Lees meer oor die kompetisie HIER: https://bit.ly/3Lrz897.

Hierdie is week 2 waartydens ons fokus op die plastiekvrye gewoonte om plastiekstrooitjies en -bottels sover moontlik te vermy.

Photos from Getuienisaksie / Witness Ministry's post 19/07/2024

Die Here hou Self sy Kerk in Msinga KZN in stand

"Op pad na hierdie uitreik d**k ons ons gaan daarheen om mense se lewens te gaan help verander, maar wat โ€™n ondervinding om dan te ervaar hoe hierdie mense, die Zoeloeโ€™s van Msinga, eintlik ons eie lewens verander!" vertel ds Karlie Liebenberg, predikant van die Bredasdorpgemeente van die NG Kerk en VGK.

Dit is nou al jare dat daar elke Junie-skoolvakansie groepe uitreikspanne vanuit die Wes-Kaap na die VGK Msinga uitreik. Hierdie jaar was dit weer so toe spanne van Bredasdorp, Durbanville-Bergsig en Suidpunt na ons geloofsfamilie in Msinga uitgereik het.

Lees meer oor hul besondere ervaring HIER: https://bit.ly/3zGS6pJ.

Kaapkerk CLF (Christian Literature Fund) Bybel-Media

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

PLASTIEKVRYE JULIE โ€“ KOMPETISIE: Week 2Verlede week het ons julle van ons opwindende Plastiekvrye Julie-kompetisie verte...
Reformed Family Forum Rev. Victor Maluleque (Igreja Reformada em Mozmbique [IRM], Novo Synod) recently attended the AGM ...
RFF: Rev. Vasco Kachipapa
Reformed Family Forum Rev. Samuel Besitala (Igreja Reformada em Mozmbique [IRM], Mphatso Synod) recently attended the AG...
Reformed Family Forum Rev. Pule Sejake (Dutch Reformed Church in Africa [DRCA]) recently attended the AGM of the Reforme...
Reformed Family Forum Rev. Alberto Daniel (Igreja Evangelica Reformada de Angola [IERA]) recently attended the AGM of th...
Reformed Family Forum Rev. Martin Masilo Phate (Lesotho Evangelical Church in Southern Africa [LECSA]) recently attended...
Reformed Family Forum Rev. Kingstar Chipata  (CCAP Harare Synod) recently attended the AGM of the Reformed Family Forum ...
Reformed Family Forum Rev. Rev Joao Herbarth  (Igreja Reformada em Mozmbique [Tumbine Synod]) recently attended the AGM ...
Reformed Family Forum Rev Ivan Akash Sirpal  (Reformed Church in Africa) recently attended the AGM of the Reformed Famil...
Reformed Family Forum 2023
Reformed Family Forum 2023

Telephone

Address


Pastoriestraat 11
Cape Town
7535

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Other Nonprofit Organizations in Cape Town (show all)
Camp Sonshine Africa Camp Sonshine Africa
Discovery Avenue
Cape Town, 7405

Camp Sonshine Africa's mission is to serve the children of Africa through excellent camps, after sch

Positive Heroes Positive Heroes
Cape Town, WWW.CAUSES.COM/POSITIVEHEROES

Reducing stigma and normalising HIV

Breadline Africa Breadline Africa
1 Platinum Park, Capricorn Park, Muizenberg
Cape Town, 7945

We are dedicated to uplifting Southern Africaโ€™s children through educational infrastructure.

SALT SALT
11 Pinto Road, West Riding
Cape Town, 7441

SALT Projects is a Christian non-profit organisation situated in Cape Town. Established since 2003, we are a community-based organisation assisting Vulnerable individuals through t...

Animal Voice South Africa Animal Voice South Africa
Cape Town, 7129

Rekindling the spirit of care and respect for life.

Pawz & Clawz Newspaper Pawz & Clawz Newspaper
Cape Town, 8000

Matching rescued pets with loving homes....

Hope Ministries - South Africa Hope Ministries - South Africa
No 3 Williams Way, Racecourse, Killarney Gardens
Cape Town

The Key To Happiness Is Faith. Faith Is Born From Hope. And Hope Is What We Bring You. Hope Ministrie

Cheetah Outreach Cheetah Outreach
De Beers Avenue
Cape Town, 7110

Our vision: to promote the survival of the free-ranging Southern African cheetah through Environmental Education and in-situ conservation.

Bonginkosi Educare Centre - Khayelitsha Bonginkosi Educare Centre - Khayelitsha
Mfundisweni Street
Cape Town, 7884

We are an Educare in Khayelitsha for children from birth to Grade "R"

Art of Living Cape Town City Bowl Centre Art of Living Cape Town City Bowl Centre
50 Riebeek Street, 3rd Floor, Unit 4
Cape Town, 8001

Welcome to The Art of Living Foundation's Cape Town City Bowl page.

Common Good Common Good
21 Nelson Road, Observatory
Cape Town, 7925

Common Good is a non-profit organisation responding to local justice issues. Our focus areas are: Ed

TSIBA TSIBA
51 Old Milll Road, Ndabeni
Cape Town, 7405

TSIBA shows whatโ€™s possible when business education invests in humans.